Vreugde gister toe die Gr 8 & 9’s na maande weer terug is by die skool! Die matriekdames het hul Baksteentjies spesiaal kom verwelkom!




Vakkeuses by AHMP
GRAAD 10,11 & 12
Afrikaans Huistaal
KIES: Engels Huistaal
OF Engels Eerste Addisionele Taal
Lewensoriëntering
KIES: Wiskunde
OF Wiskunde Geletterdheid
Kies 3 Keusevakke*:
Besigheidstudies
Dramatiese Kunste
Duits Tweede Addisionele Taal
Ekonomie
Frans Tweede Addisionele Taal
Fisiese Wetenskappe
Geografie
Geskiedenis
Inligtingstegnologie (Wiskunde verpligtend)
Lewenswetenskap
Musiek
Ontwerp (Kan nie saam met Kuns geneem word nie)
Rekenaartoepassingstegnologie
Rekeningkunde (Wiskunde verpligtend)
Verbruikerstudies
Visuele Kuns
*IGO en Alpha Wiskunde is ekstra vakke wat die dogters by AHS na skool kan neem.
GRAAD 8 & 9
Al die verpligte vakke, plus
(Skeppende Kunste): Kies slegs 2
Musiek
Beginner
Graad 1 / 2 /……….(dui aan)
Dans
Drama
Kuns
AFFIES BIED DIE VOLGENDE VERRYKINGSVAKKE AAN:
Afrikataal
Duits
Frans
Sportakademie
Wanneer dogters toelating tot die skool ontvang vir gr 8 of 9, sal hulle die geleentheid kry om ‘n keuse te maak uit die verrykingsvakke.









