)

Laerskool Westwood vier Taaldag

Laerskool Westwood in Boksburg het hul Taaldag op 14 Augustus gevier. Wessies is trots Afrikaans!

Foto’s verskaf

Laerskool Westwood kweek superhelde met waardes! Elke leerling is vir ons spesiaal en dit is ons visie om die beste en gelukkigste weergawe van elke leerling te ontwikkel.

Die skool vir gelukkige kinders!
Laerskool Westwood is geleë in Boksburg, in die Oos-Rand area van Gauteng.
Ons spog met die bes versorgde geboue en terrein in Boksburg, sowel as puik fisiese geriewe. Ons skool verseker u kind/ers `n veilige leeromgewing waarin hul onderrig word en hul talente en gawes ten volle kan ontwikkel. Laerskool Westwood bied elke kind genoeg geleenthede om in een of meer van 7 sportsoorte sportafrigting te kan ontvang en dan so ook kompeterend deel te neem in ligas en toernooie.

Klasgroottes van tussen 20 – 28 leerders verseker `n hoë standaard akademie en individuele hulp waar moontlik. Ons het `n volledig toegeruste kleuterskool op ons terrein, vir kleuters tussen 3 en 6 jaar van ouderdom.

Laerskool Westwood beskik oor twee veilige naskoolsentrums met puik geriewe en diens.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal