)

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria bied Sneeuwitjie aan

Die klassieke verhaal van SNEEUWITJIE, wat in 2018 op die verhoog in die Staatsteater afgespeel het, kom nou na jou huis toe. Hierdie pantomime, aangebied deur die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, het gespog met meer as 80 leerlinge op die verhoog, sowel as 80 leerlinge in die orkes – onder leiding van die Eddie Clayton as musikale regisseur en Ferdinand Gernandt as regisseur.
Neem jou hele gesin na ‘n wonderwêreld van klank en kleur. Leef jouself in, in die fantasie van sprokies en romanse wat kinders sal betower en grootmense weer soos kinders sal laat voel!
Koop jou kaartjie, sommer vandag nog, op Webtickets vir ‘streaming’ tussen 6 en 27 September 2020!
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal