Hoërskool Sentraal vier vandag ons 115e verjaardag.
Die skoolhoof, Mnr. Anton Jv Rensburg, sit die tradisie voort met die sny van die verjaardagkoek by Oom Lokomotief se borsbeeld. Elke Tralie geniet n heerlike donut en koeldrank om die dag saam te vier.