)

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria wys hoe lyk hul skool

Welkom by die Afrikaanse Hoër Meisieskool in die hartjie van Pretoria. Ons skool het ‘n trotse geskiedenis wat vanaf 1920 strek. Dit maak Afrikaanse Hoër Meisieskool die oudste Afrikaanse skool in Suid-Afrika! Van die skool se nederige begin in 1920 het Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria gegroei tot ‘n spog-Afrikaanse skool met puik geriewe.Hier op ons pragtige terrein word ontmeetbare kreatiwiteit, effektiewe kommunikasie, ontelbare buitemuurse aktiwiteite en geesbou geleenthede aangebied om elke leerling die geleentheid te gee om sosiaal, geestelik en emosioneel te verreik.
Hierdie video wys aan die buitewêreld hoe ons skool lyk. Geniet die reis saam met ons.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal