Baie geluk aan die Klofies wat na die Oppie Tong Af-redenaarskompetisie se nasionale finaal deurdring:
Christine Geertsema (graad 11)
Cilliers Diedericks (graad 11)
Lize-Marie Smit (graad 11)
Jana Gous (graad 10)
Jean Meiring (graad 9)
Laureanne Geertsema (graad 8)
Klofies hou styf duim vas vir julle tydens die finaal wat 1 en 2 Oktober plaasvind.
Ons is trots op julle!