)

Hoërskool Waterkloof hou geleentheid vir sportkapteine

Vlnr: Monty Loubser, mnr Cobus van Dyk (sporthoof) en Johan Swarts
Kloof-sport het op Vrydag 26 Junie 2020 ‘n spesiale geleentheid vir die sportkapteine van die 2020-seisoen gehou.
Die doel van hierdie funksie was om die kapteine van Kloof-sport gerus te stel dat hulle nog steeds raakgesien word en ook dat ons in hulle teleurstelling van ‘n seisoen wat nie kon plaasvind nie, deel.
Dankie aan elke Kloof-sportman en -sportvrou wat te midde hierdie situasie nog steeds trotse Klofies bly!
Vir die volgende paar dae gaan daar op elke sportkaptein individueel gefokus word om meer van elkeen te leer. Hou dus ons sosiale media dop!

Mnr. Muller van der Nest (direkteur:kleinsporte) en Abigail de Kock

Mnr. Muller van der Nest (direkteur: kleinsporte) en Dirk du Toit
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal