)

Afrikaanse Hoër Seunskool: Affieraad Graad 11/12, 10/11, 9/10 en 8/9

Die nuwe Affieraad vir 2021 is vanoggend met ‘n lewendige uitsending vanuit die hoof se kantoor aangekondig.
Baie geluk aan die volgende Graad 11 seuns wat in hul matriekjaar die skool sal lei: Jonty Bleeker, Henro Bouwer, JBouwer, Luke Brand, Rudolph-Johan Cilliers, Llewellyn Ferreira, Riaan Gerber, Van Reenen Kruger, Junior Maseliela, Tiaan Muller, Quewin Nortjé, Damian oosthuizen, SJ Pienaar, Louruh Scholtz, Dillon Smith, Leander Visser, Wilhelm Warmenhoven en Jan Wiese.
Veels geluk aan die Graad 10/11 seuns, Tiaan Barkhuizen, Wernich Barkhuizen, CF Delport, Stéhan Heymans, Mikail Köhler, katleho Molakeng, Marx Nel, Beyers Roos en Armand Shahia
Die Graad 9/10 seuns, Louw du Preez, Ignus Ferreira, James Gerber, Lukas Janse van Rensburg, Lourens Naudé, Johandré Pienaar, Wimpie Pohlman, Dieter Schubert en Wian van Rooyen en
Die Graad 8/9 seuns, Awie Brits, Nico Jooste, Alexander Louw, Alwyn Maas, Janco Purchase, Mpumi Rakhudu, Eagan Roux, Hendré Schoeman en Anfré van der Heever wat tot die 2021 Affieraad verkies is.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal