)

Hoërskool Fichardtpark: Boodskap van die hoofseun

*Om ‘n Fichie te wees is ‘n eer vir my en ook vir die Blou Blazer aan my sy.*
Dit is vir my ‘n groot voorreg om as Hoërskool Fichardtpark se Hoofseun van 2021 te dien.
Ek aanvaar die verantwoordelikheid wat saam met die posisie kom en daarmee beloof ek om Hoërskool Fichardtpark te lei,dien en te verteenwoordig.
Ek wil in 2021 die streeptrui met trots ondersteun, die baggie met respek hanteer en my skoolbaadjie met eer dra.
Mag ons as skool na uitnemendheid streef en op al drie gebiede van sport akademie en kultuur presteer .
My wens vir Hoërskool Fichardtpark is om die voorkeurskool in Bloemfontein te wees. En dit kan slegs behaal word deur as ‘n eenheid saam te staan . Ek sien uit vir 2021 .
Ek los julle met die volgende woorde: “Hou jou kop in die wolke ,jou hart in die hemel en jou voete op die grond.”
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal