Trekker eerste in SA met redenaars! Keaan de Klerk van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is aangewys as die nasionale wenner van die graad 11 Oppie Tong Af-kompetisie se vermaaklikheidstoespraak-kategorie.
Baie geluk, Keaan!
Trekkertrots.
Become a Sponsor








