Op 9 en 10 Oktober is die Graad 12-Dramatiese Kunste se finale praktiese eksamen verfilm. A.g.v Covid-19 se sosiale afstand-reëls, moes daar inderhaas nuwe stukke instudeer word. Die afgelope vier maande is daar hard voorberei om drie-en-negentig items op standaard en afgerond te kry.
En só, sê ons vir eers totsiens aan al die DRAMA!