)

Hoërskool Sentraal Voortrekkers vier Eeufees

Werk-en-Wen Voortrekkerkommando het Saterdag, 10 Oktober, hulle Eeufees (1920-2020) gevier.
Werk-en-Wen is nie net die oudste Voortrekkerkommando nie, maar is ook die kommando van talle eerstes. In Werk-en-Wen vind ons die spore van Japie Heese, Die Voortrekkers se eerste Hoofsekretaris uit die Vrystaat; Vader Visser, die eerste Vrystaatse gebiedsleier en tweede hoofleier, asook Corlia Botha, die eerste vrou wat Hoofsekretaris geword het. Corlia het ook saam met die jeugleiers n olienhoutboom geplant.
Oom Josias Swanepoel wat ‘n toekenning ontvang het vir 75 jaar getroue diens is deel van Werk-en-Wen. Vyf Presidentsverkenners het hulle PV-toekenning ontvang en Marietjie Van der Walt het namens Werk-en-Wen die Hoofleierstoekenning in ontvangs geneem. Dit was voorwaar n historiese dag.
Die Voortrekkers hou steeds koers.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal