Marianne Roos en Dehanné van Staden, beide in gr. 8, het tydens grendeltyd aan die kortverhaal kategorie van die FAK se Internasionale Afrikaans-Ekspo deelgeneem en albei is as wenners in dié kategorie aangewys. Hulle kortverhaal titels is onderskeidelik: Marianne – ‘n Jaar daarna én Dehanné – ‘n Bekende melodie.
Geluk julle!