Die graad 11’s van Hoër Meisieskool Oranje moes etlike maande hiervoor wag om weer die skoolkreet te doen. En hoewel nie in die tradisionele sirkelformasie nie (weens sosiale afstand), kon die gr. 11’s nietemin Woensdag ‘n slag weer luidkeels skree “Viva la OMS!”
https://www.facebook.com/Oranjevooruit/videos/1456976221155453