)

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria: bronsbeeld as skoolwapen

Met die totstandkoming van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in 1930, is die beeldhouer, Anton van Wouw, se bronsbeeld, “Noitjie van die Onderveld (1907)” as skoolwapen gekies.
Die Van Wouw-bronsbeeld is deur mej. Steijn aangekoop met die geld wat die heel eerste skoolhoof mej. Evelyn Verster, aan die skool bemaak het. Die nooientjie is onthul op 30 Mei 1956.
In 2017 het die Beheerliggaam van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in samewerking met juf. Marna Jordaan ’n oorspronklike bronsgietsel van die “Noitjie” wat in Italië gegiet en deur Anton van Wouw gegraveer is, aangekoop. Die nooientjie was onthul die 8 September 2019, 63 jaar na die eerste onthulling.
So verskil die nooientjies as hulle langs mekaar staan…
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal