Foto: 1ste ry: Lukas Anthonissen, Willie Broekman, Rico Coetsee, Robert Fourie, Laukie Krogh
2de ry: Bianke Marx, Delesté Mulder, David Nel, Chyáne Oberholzer, Danielle Olivier
3de ry: Chantelle Smit, Hanri Swanepoel, Luan Swart, Gerlo Theron, Dané van den Berg
4de ry: Christina van der Merwe, Jacques van der Walt, Jacques van Staden, Wilco van Wyk,
Hanro van Zyl, Kira Vincer
Hoërskool Eldoraigne, Pretoria, se graad 12-leerders wat hierdie jaar Alpha geneem het, het tydens hul eindeksamen ongelooflik goed presteer. 17 Uit die 21 leerders het ‘n onderskeiding behaal!
Drie van hierdie leerders, Gerlo Theron (99%), David Nel (97%) en Jacques van Staden (97%) is aangewys as deel van die Top 20 in die land. Hierdie ongelooflike groep leerders het ‘n gemiddeld van 82,38% behaal. Eldoraigne is ongelooflik trots op elke leerder wat deel in hierdie wonderlike prestasie!
Become a Sponsor