En so word die Matrieks van 2020 gegroet. Al het hierdie jaar vele uitdagings gehad het dit nie die Kloof-matrieks ondergekry nie!
Vandag het ons afskeid geneem van die Matrieks deur ‘n spesiale Matriekdiens en elke Matriekleerling is finaal deur die hoof by die boog gegroet.
Matrieks van 2020, BAIE sterkte met die eindeksamen en ALLE voorspoed vir elkeen van julle se pad vorentoe!
Bly altyd BOU IN GELOOF!