)

Laerskool Menlopark se Voortrekkers presteer

Laerskool Menlopark se Voortrekkers van die Kruithoring Kommando het hierdie jaar besonder goed presteer met die Voorslag toetsing ten spyte van al die uitdagings wat die jaar gebring het. Veels geluk aan een en elkeen van julle. Menlo trots!
Die volgende kinders het goud verwerf:
Christian Gous, Paul Kotze, Mikayla Smit, Carla Viljoen en Friedrich Weilbach
Die volgende kinders het ‘n silwer toekenning ontvang: Zoë Coetzee, Elinette Engelbrecht, Claude Kempff, Hannah Labuschagne, Zandré Lubbe, Kiani Marx, Edrich Nel, Alex Spiwak, Alex van Rooy en Marnus Venter
Brons toekennings het gegaan aan: Renier Botha, Llewellyn Joubert, Benjamin van den Bergh en Shaun Vrey
Veels geluk aan een en elkeen van julle. Menlo trots!
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal