Die Affieraad het die afgelope naweek by die skool vergader eerder as om soos gebruiklik te gaan kamp. By hierdie geleentheid is die hoofseuns vir 2021 verkies. Baie geluk aan die volgende seuns:
Dillon Smith: Hoofseun
Quewin Nortje: Onderhoofseun – Sport
SJ Pienaar: Onderhoofseun – Dissipline
Van Reenen Kruger: Onderhoofseun Sosiaal
Jan Wiese: Onderhoofseun Kultuur