)

Hoërskool Waterkloof vier Erfenisdag

Hoërskool Waterkloof het vandag reeds vure aangesteek ter viering van Erfenisdag. Huis Kloofsig se personeel en leerders is ook met ‘n heerlike Erfenisdag-ontbyt bederf.
Erfenisdag is ‘n publieke vakansiedag wat jaarliks op 24 September in Suid Afrika gedenk word. Voor 1994 was die dag as Shakadag bekend, waartydens Zoeloes hulle koning herdenk het. Ná demokrasie-wording is dit omskep in ‘n dag waarop alle kulture hulle eie erfenis kan herdenk.
Nasionale Erfenisdag  het mettertyd as Nasionale Braaidag bekend geraak. In 2005 is dit die eerste keer deur die Mzanzi Braai instituut georganiseer. Sedert 2008 word dit deur Jan Braai onder die vaandel van Braai vir Erfenis as nie-winsgewende inisiatief bemark. Amptelike goedkeuring is aan die inisiatief gegee in 2008 deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Erfenisraad.
Steek die vure aan, braai ‘n vleisie en vier jou kultuur op Nasionale Braaidag!
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal