Vereeniging Gimnasium het hul Gimmieraad vir 2020/ 2021 bekend gemaak.
Baie geluk aan elke lid en sterkte met die taak wat julle opgelê is!
Dogters:
Jo-Anne Bergoor, Minjonet Botha, Rochelle de Jager, Meygan Enslin, Shikira Gebhardt, Kicha Jordaan, Daniëlle Joubert, Bianca Leech, Boka Molape, Lisa Mhlope, Cathy Moolmann, Deoné Mouton, Elouise Nienaber, Maryna van der Westhuizen, Dominiqué van Loggerenberg en Minéll van Wyk.
Seuns:
Noël Brandt, Brock du Plessis, LP Harmse, Migael Herbst, JB Jacobs, Darius Jordaan, Zuan le Roux, Ian Lotz, Lebohang Moshoeshoe, Stefan Muller, Arno Strauss, Stefan van Aswegen, Neil van Heerder, David Vermeulen, Darius Viljoen en Hendrik Vlok.