Die Laerskool Menlopark tennis kampioenskappe het laas week plaasgevind. Die volgende spelers het eerste geeindig in hul onderskeie afdelings:
OOP Seuns – Lourens Swanepoel
OOP Dogters – Megan Fourie
o/11 Seuns – Tobie Loots
o/11 Dogters – Mieke Reynolds
Veels geluk aan hierdie 4 kampioene!
Foto’s verskaf