Hoërskool Robertson het hul leerlingraad vir 2021 bekendgemaak.
“Baie geluk aan die leerlingraad van 2021. Ons weet 2021 gaan ‘n baie suksesvolle jaar wees vir julle en Hoërskool Robertson.”
“I never Dreamed about success. I Worked fot it” – Estée Lauder
Hoofseun: Conrad Prins, Onderhoofseun: Diehan Drotschie.
Kurt-Leigh Cooksen, Thean Swanepoel, Keenan Barnard, Matthys Odendaal, Nahian Hossian, Carlo Both.
Hoofdogter: Elmi Bruwer, Onderhoofdogter: Anje Marais.
Casey Marson, Marli van Aarde, Nisha Fabricius, Melanie Viljoen, Michelle Burger, Anya Waso.
Foto verskaf