)

Schools That Rock gesels met Jacques Steenkamp

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Jacques Steenkamp, Voorsitter van Hoër Tegniese Skool Pretoria-Tuine.

Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien uit na die oriëntering van die nuwe graad 8’s.

Vraag: Is daar enige aanpassings/ veranderinge wat jy graag wil sien gebeur by HTS Pretoria-Tuine? Daar is geen aanpassings wat ek aan die skool wil maak nie.  Ek sal egter wil sien dat die skool groei en hoë hoogtes bereik.

Vraag: Indien jy iemand moet oorreed om jou skool hul keuse te maak, wat sal dit wees? Dat HTS Pretoria-Tuine ‘n tweetalige skool met goeie Christelike waardes is en die feit dat dit ‘n tegniese skool is sê dat jy basies in enige rigting na skool kan bekwaam – tegnies of akademies.

Vraag: Wie is jou rolmodel by jou skool? Mnr. CS van der Nest

Vraag: Watter sportsoort is jou gunsteling? Rugby

Vraag: Wat is jou gunsteling gereg? Braaivleis

Vraag: Watter loopbaan wil jy volg na skool? Ek wil graag elektriese ingenieurswese studeer.

Vraag: Na watter universiteit wil jy volgende jaar gaan? Ek wil graag na die Sol-Tech College toe gaan.

Vraag: ‘n Boodskap aan jou mede-skoliere vir 2021: 2021 Gaan ‘n taai jaar wees, maar met genoeg deursettingsvermoë en harde werk sal goeie resultate verkry word.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal