)

Schools That Rock gesels met Leandré van Dijk

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Leandré van Dijk, Hoofdogter van Hoërskool Eldoraigne, Pretoria.

Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Definitief om al my vriendinne weer te sien en die Eldo-gees weer volstoom te ervaar.

Vraag: Is daar enige aanpassings/ veranderinge wat jy graag wil sien gebeur by Hoërskool Eldoraigne? Ek sou nie veranderinge aanbring nie, net voortbou op ons Eldo-tradisies en -gees!

Vraag: Indien jy iemand moet oorreed om Hoërskool Eldoraigne hul keuse te maak, wat sal dit wees? Ek sal hulle definitief vertel van die gevoel wat ek kry om by die skoolhekke in te stap. Ek voel tuis. Ek weet ook dat die mense Eldoraigne spesiaal maak.

Vraag: Wie is jou rolmodel by jou skool? Ons matriekleierraad toe ons in graad 8 was.

Vraag: Watter sportsoort is jou gunsteling? Sagtebal.

Vraag: Wat is jou gunsteling gereg? Margherita pizza

Vraag: Watter loopbaan wil jy volg na skool? Bedryfs-Ingenieurswese

Vraag: Na watter universiteit wil jy volgende jaar gaan? Tukkies

Vraag: ‘n Boodskap aan jou mede-skoliere vir 2021: Geniet hierdie jaar voluit! Neem deel aan alles waaraan jy kan! Wanneer jy moedeloos raak in die jaar moet nie opgee nie, hou jou kop hoog en druk deur!  Werk hard, leer hard en lewe die meeste wat jy nog ooit gelewe het!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal