Kom beleef Hoërskool Eldoraigne! Die Blinkste ster is deur die Eldo’s, vir die Eldo’s, geskryf, gesing en saam gestel.
“Ons is opgewonde om ons skool met jou te deel! Kom woon gerus ons Opedag by op 17 April! Volg die onderstaande skakel om te registreer: https://forms.gle/qNhV2B86rfvDdK8u9
Die Eldo’s se ster skitter helder!