)

Hoërskool Waterkloof atlete presteer tydens ASA SA Jeug- en juniorkampioenskappe

ASA SA Jeug– en juniorkampioenskappe (Dal Josafat Stadium – Paarl)

Veertien van Hoërskool Waterkloof se atlete is in die AGN–span ingesluit wat aan die ASA SA Jeug– en juniorkampioenskappe, in die Paarl, deelgeneem het. Klofies is baie trots op hierdie sportmanne en –dames! Die medalje-oes van die span sluit 3 goue-, 1 silwer– en 3 bronsmedaljes in asook 15 items wat in die top 10 in Suid-Afrika eindig.

Welgedaan met ‘n prag-atletiekseisoen, Klofies! Die landloopseisoen is reeds aan die gang met die eerste byeenkoms wat komende naweek plaasvind.

Baie sterkte aan al die atlete!

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal