Die Wilgies het hulle stemme laat hoor in Engels en Afrikaans. Hulle het die regte woorde gebruik om te oorreed en te beïndruk. Die Wilgie-manne het met die louere weggestap.
Baie geluk aan die 2021-wenners:
☆ Jaco Koster (graad 9): Juniorwenner – Afrikaans en Engels
☆ Dijan Nelson (graad 11): Seniorwenner – Afrikaans en Engels
Foto’s verskaf