Schools That Rock berig oor Eisteddfod wenner, Heinrich Sutton.
Die begaafde Heinrich Sutton, leerder is as die algehele van Klofies en is as wenner aangewys vir die senior klavierafdeling van die Pretoria Eisteddfod.
Klofies is verheug en opgewonde oor hierdie talentvolle leerder.
Heinrich is ‘n graad 8 leerder en het nie minder nie as 11 trofeë ontvang vir onder andere die beste uitvoering van ‘n concerto.
Meer oor Hoërskool Waterkloof:
https://schoolsthatrock.co.za/category/gauteng/gauteng-schools/pretoria/
Hoërskool Waterkloof spog met ‘n sterk Kultuurdepartement, ‘n ryk verskeidenheid van dissiplines wat aangebied word, met afrigters wat net die beste uit die leerders ontgin.
Klofies bied leerders die geleentheid aan om al hulle passies uit te leef en te bevorder. Die kontakpersoon is Janet Fouché en haar kontakbesonderhede is
012 347 0277.
Hulle is die skool met die meeste universiteitstoelatingskandidate.
• Sedert 2015 vir die vierde keer die beste English FAL-leerling in Gauteng, ongeveer 85 000 English FAL-leerlinge in Gauteng
• Beste Fisiese Wetenskappe leerder in die land met 100%.
• Beste Alpha Wiskunde leerder in die land met 100%.
• Lewer eerste en tweede toppresteerder in provinsie op.
• Vierde landswyd met die aantal onderskeidings per leerling.
• Aangewys as die nommer EEN skool in Gauteng.
• 100% slaagsyfer vir die 31ste opeenvolgende jaar.
• Afgelope 13 jaar 10 keer as Top Akademiese Skool in Gauteng aang