)

Waterkloof “Dans in jou taal”

Foto: Tamia Stanczyk

Tamia Stanczyk, gr. 8 in Hoërskool Waterkloof, het onlangs aan kykNET se “Dans in jou Taal” se solo-afdeling deelgeneem. Sy het na verskeie uitdunrondtes, waar sy ook as wenner van twee episodes aangewys is, na die finale rondte op 14 Julie deurgedring. In die senior afdeling (14 tot 25 jaar) was Tamia die algehele/nasionale wenner van die akrobatiese afdeling van hierdie seisoen se kompetisie. dit is ‘n besondere prestasie as die jongste deelnemer in die senior afdeling.

Klofies is sommer baie trots op hierdie jong Klofie!

Meer oor Hoërskool Waterkloof:

https://www.klofies.co.za

https://schoolsthatrock.co.za/category/gauteng/gauteng-schools/pretoria/

KlofieTrots is die amptelike ondersteunersklub van die skool waarvan die mandaat deur die Beheerliggaam ondersteun word. Hulle ondersteun alle skoolaktiwiteite.

Tee en koffie word tydens tuisbyeenkomste aan ouers bedien. Hulle hanteer ook die verhuring van die lapa en klubhuis aan die publiek. Hannelie kan in dié  verband geskakel word by 012 347 7707.

KlofieTrotsdrag is by die winkel langs die sportburo op die skoolterrein beskikbaar. Om te verseker dat ondersteuners altyd ‘n goeie beeld van die skool uitdra, word enkele riglyne neergelê wat klublede moet respekteer.

Doelstelling: Om te verseker dat ondersteuners te alle tye ‘n goeie beeld van Hoërskool Waterkloof uitdra, omdat ondersteuners ‘n belangrike skakel tussen deelnemers, die skool en die publiek is.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal