)

Laerskool Menlopark stel hul hoofdogter bekend

Laerskool Menlopark van Pretoria stel vandag hul hoofdogter, Lente Swanepoel, vir hierdie kwartaal voor.

Lente is al sedert 2012 ‘n trotse Parkie!! Volgens Lente, het haar liefde vir atletiek en netbal al in Parkieland begin. ‘’Daar was so baie aktiwiteite maar mini netbal was verseker my gunstelling! ‘’ Van daardie tyd af speel sy netbal. Lente is selfs in Die Hoërskool Menlopark se uitmuntende netbalspan!!

Sy is baie opgewonde oor die atletiek-seisoen wat nou in aanvang neem. Lente hardloop al 2 jaar vir Die Hoërskool Menlopark se atletiek span en geniet elke oomblik so veel as moontlik. LSy sê dat atletiek haar manier van ontspanning is en dat sy dit met haar hele hart geniet!!

Lente is ook mal oor drama en kuns. Sy doen al vanaf graad 0 drama en het met kunsklasse begin toe sy net 4 jaar oud was! Sy pak alles wat sy doen volspoed aan en is baie opgewonde oor die kwartaal as hoofleier!

Dit is vir haar ‘n baie groot eer om as hoofleier verkies te wees. Sy strewe daarna om elke dag haar beste te doen en ‘n verskil by Laerskool Menlopark te maak!!

Meer oor Laerskool Menlopark:

https://schoolsthatrock.co.za/category/gauteng/gauteng-schools/pretoria/

http://menlolaer.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal