Die filmkonsep van juf. Carla van Staden, het Sunette du Plessis, ‘n gr. 11-dramaleerder, as finalis gekies vir “Zombie blowout”. Nog 19 finaliste is aangewys vir hierdie jaar se nasionale Filmit-kompetisie.
Paul Roos Gymnasium word bedank vir die geleentheid. Ons sien daarna uit om hierdie reis saam met die organiseerders, die beoordelaars en ander finaliste aan te pak. Hou hierdie spasie dop want Klofies gaan nou films maak!
https://schoolsthatrock.co.za/category/western-cape/western-cape-schools/paarl/