)

Krieket Aandreeks – Hoërskool Wonderboom die wenners

Krieket Aandreeks. Dit is voorwaar vir Hoërskool Wonderboom van Pretoria ‘n trotse oomblik om aan te kondig dat hulle die afgelope Krieket Aandreeks gewen het!

Wonderboom het tydens die jaarlikse krieket aandreeks wat verlede week aangebied was, kragte gemeet met Hoërskool Oos-Moot, Hoërskool Montana en HTS John Vorster en weggestap met die wen-titel!

Baie geluk aan die manne en die afrigters!

#wonniekrieket #wonnietrots

Lees meer oor Wonnies:

https://schoolsthatrock.co.za

http://www.wonnies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal