NHS Sportspesialis: Atletiek saam na Morokko
‘n Span van 153 atlete en afrigters sal Suid-Afrika verteenwoordig by die jaar se Afrika-Spele wat vanaf 16-31 Augustus in Morokko aangebied word. Die span sal deelneem aan 11 uit…
A world of opportunity awaits
On Wednesday morning, 17 July, Ebben Hufkie, Priscilla Booysen and Leilani Brinkhuis, representatives of the Johann & Gaynor Rupert Foundation, paid a visit to Union High School. The purpose of…
Union High School Alumnus shoots for the stars
Before Sisanda Henna embarked on a successful career as an actor, filmmaker and success coach, he walked the halls of Union High School, Graaff-Reinet, as one of its learners. Since…
Uppies se eie skole-tennis Protea
Elanie Brand van Hoërskool Upington,is op 27Junie amptelik in die Senior SA skole tennisspan opgeneem. Dit is die hoogste vlak van SA kleure wat in tennis behaal kan word op…
Hoërskool Upington Ruiters skitter in die VSA
Jessi Wessels, ‘n graad 11 leerder van Hoërskool Upington, was die afgelope vakansie in die Verenigde State van Amerika as ‘n lid van die Junior Protea Vyfgangspan wat aan ‘n…
Hoërskool Cradock sportdag vs Hoër Volkskool
Op Saterdag, 13 Julie, het Hoërskool Cradock Hoërskool se rugby-,netbal- en hokkiespanne tuis teen die Hoër Volkskool kragte gemeet. Op die rugbyveld was die wedstryde gekenmerk deur harde aanskoulike rugby.…
Hoërskool Cradock presteer tydens sporttoernooie
Die wintervakansie is tradisioneel die tyd van interprovinsiale en nasionale sporttoernooie wat landwyd in ‘n verskeidenheid van sportsoorte plaasvind. Hoërskool Cradock se leerders is jaarliks goed verteenwoordig by hierdie toernooie,…
HOËRSKOOL STRAND GIMNASTIEK-PRESTASIES
Die afgelope naweek het die Kaapstad Distrik-proewe vir Artistiese gimnastiek plaasgevind. Hoërskool Strand se gimnaste, Mia du Plessis, Armin du Plessis en Kaylee Puren het goed presteer. Mia du Plessis:…
Hoërskool Strand leerders neem deel aan “Speed Cubing”
Dylan Swarts en Calum Visagie van Hoërskool Strand het vanaf 17-19 Mei aan die Arnold Classic Africa 2019 deelgeneem. Dit is die grootste multisportfees in Afrika – met meer as…
Laerskool Thabazimbi Artisticulta Redenaars
Laerskool Thabazimbi is super trots op hul Artisticulta Redenaars. Hierdie Redenaartjies het vanaf 11 tot 13 Julie aan die Finaal van die Artisticulta Redenaarskompetisie by Laerskool Wierdapark in Pretoria deelgeneem.…
Worcester Gimnasium Pa en Seun aand
Worcester Gimnasium se jaarlikse pa-en-seun-aand wat aangebied is deur die hoofseun, Kyle Duvenhage en sy ouers, Pierre en Ilze Duvenhage, was weereens ‘n uitstekende aand op Worcester Gimnasium se kalendar.…
Erries geniet toer na Rusland
Op Maandag 17 Junie om 20:00 staan drie Hoërskool Ermelo-onderwysers en 13 kinders op die lughawe, opgewonde, benoud, en meer as gereed vir die langverwagte avontuur na Rusland. Na twee…
Hoërskool Strand Hokkie en Netbal teen Hymer’s toerspan
Op Dinsdag, 16 Julie, het Hoërskool Strand se onder 16A-dogters-hokkiespan en onder 18B-netbalspan teen ‘n toerspan van Hymers in Hull, Engeland gespeel. Boer teen Brit sorg altyd vir goeie kompetisie.…
Pietermaritzburg Girls’ High School learn about static electricity
Pietermaritzburg Girls’ High School Grade 8 Natural Science classes have been learning about static electricity. During one of the lessons they used the Van Der Graaf Generator to demonstrate Static…
Hoërskool Punt Matriekafskeid 2019
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se matriekafskeid was, soos in die verlede, weer ‘n spoggeleentheid. Die funksie is op 13 Julie in Mosselbaai se Stadsaal gehou. Vanjaar se tema was die “Great…
Edgemead High student’s artwork accepted by Art Times New Blood
Edgemead High is so proud of Amy Theunissen who had three of her artworks accepted by the Art Times New Blood May edition.
Edgemead High School learner Excel at MAG District Trials
Well done to Justin Reddy from Edgemead High School, Cape Town, who participated in the MAG District Trials, and was placed 1st. He has made the Cape Town team and…
Edgemead High School Consumer Studies High Tea
Edgemead High School’s grade 11’s are busy preparing for the annual Consumer Studies High Tea this Saturday.
Hoërskool Upington: Platteland Liga Hokkie Uitspele
Die afgelope naweek het die Platteland Liga Uitspele plaasgevind in Upington. Tydens hierdie uitspele het vier van Hoërskool Upington se dogters-spanne deelgeneem, nl. 0/18A, 0/18B, 0/16A en 0/16B. Die 0/18A…
Maragon Ruimsig learner excel at Winter Sasol National Swimming Championships
Congratulations to Amy Clarke from Maragon Ruimsig for her outstanding performance at the Winter Sasol National Swimming Championships held in Sasolburg from 24 -29 June. Amy competed in a number…
Hoërskool DF Malan Musiekleerders presteer
Hoërskool DF Malan Musiekleerders, Mieke du Toit, Mignonne du Plessis, Renique Janse van Vuuren en Marlize Marais het Unisa graad 5 teorie-eksamens geskryf en almal met lof behaal. Baie geluk met…
Westville Boys’ High welcomes Rotary Exchange pupils
Welcome to Kai Weber and Cesar Ruvel who are Rotary Exchange pupils being hosted by Grade 11 pupils Dylan du Plessis and Aidan PIllay. Kai is from Germany, he is…
Graham Oberholzer appointed as CFO at Glenwood High School
Graham is well-known to the Glenwood family. He is a born and bred Durban boy, growing up on the Bluff where he was Head Prefect and Dux at Brighton Beach…
Hoërskool Strand leerders skitter by Radikale Redenaarskompetisie
Derik Nortje (gr. 10) en Lizanne Nortje (gr. 12), leerders van Hoërskool Strand, het die afgelope naweek aan die Radikale Redenaarskompetisie deelgeneem. Derik en Lizanne het die Wes-Kaap rondte van…
Worcester Gymnasium u.17 Boland Cricket
Congratulations to Stiaan Hancke, Eduard Klüsmann and Nick Geldenhuys from Worcester Gymnasium, who have been selected for the Boland Cricket u.17 Winter Squads. Well done boys!
GLENWOOD HIGH SCHOOL OPEN WATER SWIMMING
Kaylan Govender (Grade 8) leaves for Slovenia tomorrow to swim a 5 km race in Lake Bled. Lake Bled is a lake in the Julian Alps of the Upper Carniolan…
Laerskool Outeniqua o/13 Dogters-hokkiespan presteer
Die 0/13A-dogters-hokkiespan van Laerskool Outeniqua het die naweek van die 13de Julie aan die Park Sewes-toernooi in Mosselbaai deelgeneem. Die meisies het hulself puik van hul taak gekwyt en in…
Laerskool Outeniqua o/13 Netbalspan presteer
Die 0/13A-netbalspan van Laerskool Outeniqua in George, is die trotse naaswenners van die Park Sewes-toernooi te Mosselbaai. Hulle het in ‘n naelbyt-finaal teen Laerskool Gene Louw verloor. Agter v.l.n.r.: Zethu…
Outies se eie ‘Blitsbokke’
Laerskool Outeniqua in George het Saterdag, 13 Julie, aan die jaarlikse Park Sewes-toernooi deelgeneem. Twee spanne was ingeskryf wat onderskeidelik in Afdeling A en B gespeel het. Albei spanne het…
Laerskool Outeniqua leerders presteer in kuns
Baie geluk aan Ayden Fourie, An-Sophié Buchholz en Abia Alleem van Laerskool Outeniqua in George, wat deelgeneem het aan die WKOD Kunskompetisie – Eden en Sentraal Karoo Streek. Hul werk…
Laerskool Outeniqua bedank Hokkie-borge
Laerskool Outeniqua bedank die volgende borge bedank vir hul bydrae tot die 0/13-seuns-hokkiespan se hokkie-uitrustings: Ters Giliomee van Top Gear, Deon Grobler van Oasis Water en Gawie Kolbé van JAB…
EHS-tennisspanne bedank borg
Hoërskool Ermelo bedank graag die anonieme borg vir die skenking van die kleredrag vir verskeie tennisspanne, waarvan twee dogterspanne en vier seunspanne elk twee stelle klere ontvang het. Die Erries…
WORCESTER GIMNASIUM NETBALMEISIES VEROWER MEDALJES
Baie geluk aan die volgende meisies wie se spanne medaljes verower het by hul onderskeie toernooie: Tasneem Isaacs en Tasneem Oppel – silwer vir Kaapse Wynlandspan o.18 Corné Havenga –…
LAERSKOOL PARK RADIKALE REDENAARS
Leerders van Laerskool Park wat in April aan die Streeks Radikale Redenaars deelgeneem en deurgedring het na die Wes-Kaap finaal, het die afgelope naweek by Hoër Meisieskool Paarl deelgeneem. Tydens…
LAERSKOOL PARK LEERDERS ONTVANG EDEN BALKIES
Leerders van Laerskool Park, Mosselbaai, ontvang hul Eden/ SWD balkies nadat hulle onderskeie provinsiale spanne verteenwoordig het gedurende die afgelope vakansie. Foto: Voor vlnr: Olof Poggenpoel, Nadia Wentzel, Wikus Smit,…
LAERSKOOL PARK LANDSDIENS
Tydens die afgelope vakansie was Juffrou M. Engelbrecht en nege leerders van Laerskool Park deel van die Landsdiens-streekkamp. Steven Terblanche (Graad 6) en Lara Janse van Rensburg (Graad 7) is…
LAERSKOOL PARK PROEFSTUDENTE
Laerskool Park, Mosselbaai, verwelkom graag die proefstudente vir die derde kwartaal.
LAERSKOOL PARK NUWE LEIERS
Laerskool Park, Mosselbaai, het ‘n besluit geneem om twee leerders toe te voeg tot die leiers van die skool vir 2019. Lizanné Engelbrecht en Lisa Moné Van den Heever is…
LAERSKOOL PARK TOP 10 AKADEMIE
LAERSKOOL PARK GRAAD 4 TOP 10 Foto heel bo: Voor vlnr: Kelsey Minnaar, Marco Piek en Jana Pretorius Agter vlnr: Renaldi van Zyl, Johan Schoeman, Mienke Vorster, Olof Poggenpoel, Nikita…
Hoërskool Brackenfell leerders presteer by Minquiz-kompetisie
Hoërskool Brackenfell spog met 4 matriekleerders, Anri Coetzee, Lize Smit, Sanette Olivier en Maré du Toit, wat gedurende die tweede skoolkwartaal deelgeneem het aan die Minquiz-kompetisie wat by die Ingenieursfakulteit…
BRACKENFELL HIGH SCHOOL LEARNER IN THE U.16 SA NETBALL TEAM
Brackenfell High School is proud to announce that Syntiche Kabuya, a grade 11 learner, has been selected to represent the u.16 South African Netball team. The u.16 South African Netball…
Hoërskool Punt Netbal vs Hoërskool Langenhoven
Die netbalspanne van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het op 12 Julie in Mosselbaai teen die spanne van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, te staan gekom. Die uitslae was as volg: (Punt se telling…
Hoër Jongenskool rugbyspelers in SA Skolespan
Hoër Jongenskool, Paarl is trots op Jacques Rousseau, Rhynardt Rijnsburger, Quan Horn, Kian Meadon, Tyler Bocks en Gideon van Wyk wat HJS verteenwoordig in die SA Skolespanne. HJS is baie…
Hoër Jongenskool Derby teen New Orleans
HJS, Paarl, se rugby-afrigters was bevoorreg om gister saam met Paarl Gimnasium (rugby, netbal en hokkie) en Paarl Girls’ High (hokkie en netbal) by Klein Nederburg ‘n draai te kon…
Laerskool Park Revue 2019
Laerskool Park, Mosselbaai, hou vanaf 12 tot 15 Augustus Revue.
Hoërskool Strand hokkie-organiseerder skeidsregter by Hokkie-fees
Leani van der Merwe, hokkie-organiseerder by Hoërskool Strand, het die naweek saam met Petra Jonker die finaal vir meisiespanne by die Cape Town International Festival as skeidsregter behartig.
Errie-Redenaars blink uit by Artisticulta-redenaars nasionale rondte
Op Donderdag, 11 Julie, praat 13 van die Erries se redenaars by die Nasionale rondte van 2019 se Artisticulta-redenaars. Om aan hierdie groot geleentheid deel te neem, is op sigself…
Errie presteer op perd se rug
Baie geluk aan Theoné Theron, graad 10-leerder van EHS, wat uitstekend presteer het tydens die Rapha Paddock and Riding-skou in Bethal. Sy behaal drie uitnemende eerste plekke in onderskeidelik Stap-klas,…
Errie-skuts doen dit weer
Op Woensdag en Donderdag 10 en 11 Julie het Hoërskool Ermelo se skuts aan die sesde prysskiet vir 2019 deelgeneem. Komende week skiet die skuts die laaste kompetisie om tellings…
Erries vaar puik by Mpumalanga hokkie-uitspele
Op Saterdag, 13 Julie, het vyf dogters-hokkiespanne van Hoërskool Ermelo aan die Mpumalanga-uitspele deelgeneem. Die Errie-dogters het hul goed van hul taak gekwyt, ten spyte van ‘n drie weke lange…
















