)
Laerskool Stulting Tennis

Liam Bekker, Elandré van Loggerenberg, Reghardt Conradie en Bryan Katoo van Laerskool Stulting in Humansdorp, het op 16 Julie aan ‘n tennis-wedstryd teen Susannah Fourie deelgeneem. Stulting is baie trots…

Union High School Rugby

  It was tough going for Union’s rugby teams in Port Elizabeth on Saturday, 20 July. Playing in ice-cold weather against tough opposition, the teams recorded the following results in…

Errie verkies tot nasionale span

Hierdie jaar spog die Erries weer met ’n leerder wat tot die Mpumalanga jeugskouspan verkies is. Om deel te wees van hierdié span, moet ’n mens na afloop van drie…

Errie-skuts skiet weer kolskote

Op Woensdag en Donderdag, 17 en 18 Julie, het die Errie-skuts aan die sesde streekkompetisie vir die jaar deelgeneem. Dit was die laaste geleentheid vir die skuts om tellings bymekaar…

Erries staan uit by Snapspel

Op Dinsdag 16 Julie, het drie groepe dinamiese entrepreneurs van Hoërskool Ermelo aan die landswye SNAPSPEL, besigheidsimulasie, deelgeneem. Hierdie kompetisie het ten doel om entrepreneurskap onder die jeug te bevorder.…

EHS se o/15A-rugbyspan is MPU-naaswenners

Op Saterdag 20 Julie, het die Erries se o/15A-rugbyspan aan die Mpumalanga Grootskole-finaal deelgeneem. Die span het te staan gekom teen Hoërskool Piet Retief en geveg om gekroon te word…

Laerskool Mooirivier o/13 Krietspan skitter by Super 12

Twee krieketsterre van Tokkies het vir die toeskouers en spanlede groot genot verskaf toe hulle honderdtalle met die wilgerlat aangeteken het. Lhuan-dré Pretorius het 139 lopies teen Laerskool Randhart aangeteken…

Laerskool Mooirivier Tennisspelers by Super 12

Laerskool Mooirivier se Do/13-tennisspan het onlangs aan die Super 12-kompetisie deelgeneem en al die spoggerige stadskole soos Menlopark, Constantiapark en Elarduspark gewen. V.l.n.r.: Alri Verster, Taryn Tromp, Mari-Louise van Zyl,…

Laerskool Mooirivier O/11A-Krieketspan by Super 12

Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se o/11A-krieketspan het gedurende die Julievakansie aan die Super 12-kompetisie deelgeneem en algeheel vyfde geëindig. Daar is egter indiwiduele uitblinkers. Righardt Joubert, ‘n kolwer van formaat, spog…

Laerskool Mooirivier Hoofleiers

Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, het hul hoofleiers vir die derde kwartaal aangewys. Hulle is Rhoné Potgieter, Hesrie van Wyk, Elrie Koornhof, Emma Fourie, Jean Groenewald, Jacques Schutte, Erick van Eeden en…

Laerskool Mooirivier: Gimmies Eisteddfod kategoriewenners

Baie geluk aan Minke Weldon, Jacques Schutte, Chandé Weldon en Gheerde Kempen van Tokkies, Potchefstroom, wat na afloop van Gimmies se Eisteddfod, as laerskool-kategoriewenners aangewys is. Foto: Minke Weldon (drama),…

HOËRSKOOL PUNT-NETBAL vs DIE BRANDWAG

Hoërskool Punt, Mosselbaai, se netbalspanne het op Saterdag, 20 Julie, op die Van Riebeeck Stadion, in yskoue reënweer teen die spanne van Die Brandwag van Uitenhage te staan gekom. Die…

Edgemead High School Interact Workshop

Last Friday, 19 July, the Edgemead High Interact club hosted a workshop on teamwork, leadership and project planning. It was a chance for some of the local Interact clubs to…

AFFIES ‘N KRAG IN SKOLE-NETBAL

Affies beleef ‘n suksesvolle netbalseisoen die jaar met vier spanne wat na die Nasionale Skole Netbalkampioenskappe opgeruk het. Vlnr: o/14 kaptein Carli Mc Donald, o/17 kaptein Tiffanie Heymans, eerstespan kaptein…

St John’s D.S.G. girls on swimming trip

At the end of last term, five of Pietermaritzburg’s St John’s D.S.G. girls toured with Seals Swimming Club to Florida for a four-week swimming trip. All of these girls swam…

Drie Ligbron A-Rugbyspanne gekroon as Mpumalanga Kampioene

7 MPU kampioene vir die Ligbron rugbyspanne Ná afloop van die Mpumalanga finale wat op Saterdag, 20 Julie, op Ligbron se velde plaasgevind het, het Ligbron Akademie vir Tegnologie nou…

Maragon Ruimsig High School U/16 Hockey stars

Maragon Ruimsig High School Ruimsig U/16 Hockey stars, Shanna Mendonça and Morgan De Jager were selected for the Southern Gauteng Hockey trials and played in the A-team. At the Inter-Provincial…

Ligbron 1ste Hokkiespan speel in spannende Mpu kwartfinaal

Die eerste hokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 20 Julie, in die kwartfinaal van die Mpumalanga uitspele, teen Hoërskool ERmelo in ‘n naelbyt wedstryd te staan gekom.…

Ligbron Top 10-leerders geniet bederf-uitstappie

Ligbron Akademie vir Tegnologie se Top 10 leerders van elke graad is op Vrydag, 19 Julie, beloon vir hulle harde werk gedurende die afgelope kwartaal. Die leerders het die dag…

Ligbron Top-leerder per graad

Ligbron Akademie vir Tegnologie se top-leerder van elke graad is top-leerder van elke graad is Isabel Ferns (graad 8), Almaas Saley (Graad 9), Nadine Brelage (Graad 10), Ammaarah Arbee (Graad…

Ligbron Top 10 Akademiese Presteerders

Die Top 10 Akademiese leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, is op Maandag, 15 Julie, aangewys. Hierdie leerders was die top presteerders in hulle onderskeie graadgroepe wat bepaal is…

Primêre Skool Worcester Seuns-hokkie

Primêre Skool Worcester se 0/13A seuns-hokkiespan was vanaf 10 -12 Julie in Mosselbaai waar hulle aan Laerskool Park se hokkie-toernooi deelgeneem het. Hierdie span van Primêre Skool Worcester het as…

Primêre Skool Worcester Dogters-hokkie

Primêre Skool Worcester se 0/13A meisie-hokkiespan was vanaf 10 -12 Julie in Mosselbaai waar hulle aan Laerskool Park se hokkie-toernooi deelgeneem het. Primêre Skool Worcester het 3de geëindig by die…

Worcester Primary School Hockey

Nika Pretorius, Worcester Primary School, participated at the PSI-Pro Series Indoor National Hockey Championship which was played at UCT from the 20-22 of June.

Primêre Skool Worcester presteer by All Ages Netbaltoernooi

Anke Stofberg en Auren Rosenkrants van Primêre Skool Worcester, het gedurende die afgelope deelgeneem aan die All Ages Netbaltoernooi in Boksburg. Anke se span het 9de geëindig in SA en…

Primêre Skool Worcester leerders presteer by WOW-spelfees-uitdun

Christiaan Genade (gr.7) en Imari Genade (gr.5) van Primêre Skool Worcester, het albei ‘n eerste plek behaal by die WOW-spelfees-uitdun. Hulle neem Saterdag, 27 Julie, aan die kringfinaal deel. Sterkte,…

Hoërskool Florida leerder presteer by Dans Kampioenskap

Demi Schroder, gr 8 leerder van Hoërskool Florida, het op Saterdag, 8 Junie deelgeneem aan die “South African Dance Teachers Association” (SADTA) se “Winter Dance Championships” in Kemptonpark waar sy…

Laerskool Stulting Rugby en Netbal

Die afgelope week was weer propvol opvinding op Laerskool Stulting van Humansdorp se netbalbane en rugbyveld. Die leerders het puik gespeel tydens die onderskeie wedstryde! Oor die algeneem is goeie…

Laerskool Stulting se Barmhartige Samaritaan

Soos elke jaar, borg Mnr. Christie Meyer Laerskool Stulting van Humansdorp, se atletiek rekords tydens die interhuis-atletiek. Bryan Katoo het 3 rekords (Verspring, Hoogspring en 80mH) verbeter en Merwe van…

Skaakmat? Beslis nie vir Anrico nie!

Skaakmat? Beslis nie vir Anrico nie! Anrico Moolman, ‘n gr.3 leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het ‘n 2de plek ontvang tydens ‘n onlangse skaakwedstryd. Hy is gekies om deel…

Laerskool Stulting muntlegging vir liefdadigheid

Leerders van Laerskool Stulting het kliphard gespaar om hul spaarvarkies propvol te maak vir die muntlegging wat die afgelope week gehou is. Die leerders het nie teleurgestel met die sakkies…

Sport Results Glenwood High vs Durban High School 20 July

Rugby Glenwood results first 1st won 24-12 2nd won 51-0 3rd won 55-12 U16A won 58-0 U16B won 56-0 U15A won 26-15 U15B won 8-7 U15C won 31-10 U14A won…

St Charles College boys Excel in Mathematics Olympiad

Congratulations to Thomas Freese and Stephen Lock from Grade 9 and Pepijn Rennings from Grade 8, for qualifying to participate in the third round of this year’s Maths Olympiad! The…

Staff Wellness Day at St Charles College

On Monday, 15 July, a wellness day was held for the staff of St Charles College, Pietermaritzburg. They were fortunate to have been visited by a number of exhibitors who…

Paarl Boys’ High award Order of the Blue Blazer

At the celebration of Paarl Boys’ High’s 2019 Founders’ Day marking the school’s 151th year of existence, Mr Francois van Niekerk (matric 1957) was awarded the “Order of the Blue…

Laerskool Hendrik Louw Rugbyspelers ontvang nuwe borg

Laerskool Hendrik Louw van Strand se rugbyspelers het onlangs Intelligent Placements as borg ontvang.

Laerskool Hendrik Louw se Netbalspelers kry borg

Die netbalspelers van Laerskool Hendrik Louw, Strand, is in hul skik met hul nuwe borg, Hannes Pretorius Bock & Bryant Attorneys Conveyancers.

Laerskool Hendrik Louw Hokkie-meisies kry borg

Laerskool Hendrik Louw van Strand, Kaapstad, se hokkie-dogters dra hul sweetpakke, geborg deur Transend Logistics, met trots.

Laerskool Hendrik Louw Hokkie-seuns ontvang borg

Laerskool Hendrik Louw van Strand, Kaapstad, se hokkie-seuns is in hul skik met hul nuwe borg, Seed Oil.

Hoër Jongenskool Paarl leerder in SA Debating Team

Kent Fobian van Hoër Jongenskool Paarl, is gekies vir die SA Debating Team wat tans in Sri Lanka deelneem aan World Schools Debating. Sterkte Kent!

Hoërskool Durbanville o/14A Netbalspan presteer by SA Topskole Netbaltoernooi

Hoërskool Durbanville se o14A netbalspan het vanoggend hul eerste wedstryd gespeel by die SA Topskole netbaltoernooi in Boksburg. Durbies het Windhoek met 19-8 gewen. Baie geluk! Durbies is trots op…

HOËRSKOOL NOORD-KAAP ARTISTICULTA-WENNERS

Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley, het vanjaar vir die eerste keer aan die Artisticulta Redenaarskompetisie deelgeneem en die leerders het uitstekend presteer. Tatum du Plessis, Rethabile Sindi en Chanté Januarie het…

HOËRSKOOL NOORD-KAAP: ATKV REDENAARS – FINAAL

Alyssa Jacobs, Tristen Pinetown, Rethabile Sindi, Ashley Jooste en Gavin Swartz van Hoërskool Noord-Kaap het hul onderskeie afdelings tydens die provinsiale rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie gewen en gaan die provinsie…

Vereeniging Gimnasium Hokkie Dogters

  Vereeniging Gimnasium wens hul hokkie-dogters geluk met die verskeie spanne waarin hulle opgeneem is. 0/14 Rhino week: Lilo Mokoloko 0/16 Rhino week: Bianca leech, Megan Hatthing, Xanthe le Roux,…

Vereeniging Gimnasium Rugbyspelers presteer

Vereeniging Gimnasium is trots op hul rugbyspelers wat ingesluit is by verskeie spanne. 0/14 Bokkieweek: Ruan van Vuuren, Michael Lubbe, Marco Steyn, Juan Stols, Ryan Thompson, Brendan Mocke, Neville Swanepoel, Jaco…

New rugby kit for Union’s u/13As

During the recent Anne Beagley Junior Rugby and Hockey Festival, Union’s u/13A rugby team took the field in their brand new rugby kit. This was made possible by the generous…

Laerskool Westwood Top 10 Akademiese presteerders

Laerskool Westwood van Boksburg is baie trots op hul top 10 akademiese presteerders vir kwartaal 2. Foto bo: Graad 4  

Laerskool Westwood Radikale Redenaars

Leerders van Laerskool Westwood in Boksburg, neem deel aan die Radikale Redenaars en Lees Gauteng Finaal kompetisie op 27 Julie. Hulle is beslis nie bang om hulle sê te sê…

Union taking action to make a difference

On Thursday, 18 July, Union Preparatory School paid homage to the legacy of Nelson Mandela with a toiletry drive. “At Union Preparatory School we endeavour to make the learners aware…

GHS clean road on Mandela Day

The Interact Society learners at Pietermaritzburg Girls’ High School conducted a litter clean up along Alexandra Road today in honour of Mandela Day. Pictured is Joanne Sharpe, teacher in charge…