EHS-netbal presteer tydens Bokkie- en Mpumalanga-toere
Amy Greyling van Hoërskool Ermelo, was deel van die o/17A-Mpumalangaspan wat gedurende die vakansie aan die Nasionale Suid-Afrikaanse netbaltoernooi in Gauteng deelgeneem het. Sy was hoofdoel en dié span het…
Hoërskool Langenhoven 1ste Netbalspan kry borg
Hoërskool Langenhoven se eerste netbalspan spog met pragtige nuwe rokkies wat deur André van Wyk, eienaar van Riversdal Superspar, geborg is. Die skool en Dasse wil hom hartlik bedank vir…
DASSE OPGENEEM IN EDEN SANESA PERDRYSPAN
Zoë Heyns, Rochelle Janse van Rensburg en Ané Louw, leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is na verskeie kwalifiserende skoue in die Eden SANESA perdryspan opgeneem. Met hierdie prestasie verwerf…
LANGENHOVEN RUGBYSPELER IN AKADEMIESPAN
Suhayle Herling, ‘n graad 11-leerder en kranige rugbyspeler van Hoërskool Langenhoven, is in die SWD O/18-akademiespan opgeneem. Suhayle het vanaf 1 – 6 Julie aan die SA Rugby Akademieweek, te…
INÉ EEN VAN 35 BESTE NETBALSPELERS IN DIE LAND
Iné Lourens, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het tydens die Junie-vakansie aan die All Ages SA Toernooi te Boksburg deelgeneem, en uitsonderlik presteer. Iné is in die O/18…
DASSIE DRING DEUR NA REDENAARS FINAAL
Annika Streicher, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, behaal ‘n uitsonderlike prestasie en dring deur na die finale rondte van die nasionale redenaarskompetisie. Hierdie Dassie verwerf ook haar…
Worcester Gimnasium ruiters in Bolandspan vir SANESA
Baie geluk aan Kayla Visser, Jannien Neethling en Hermien Hugo wat opgeneem is in die SANESA Bolandspan. Hulle gaan vanaf 8 – 10 Augustus die Boland verteenwoordig in ‘n kompetisie…
Union High represented at Interprovincial Hockey Tournament
During the recent school holidays, Jenna McNaughton and Micela Looch represented the the EP u/18A team at an interprovincial hockey tournament held in Pietermaritzburg from the 16th to the 22nd…
Union High Schools Derby serves up a feast of goals
Union High School hosted Gill College’s 1st and 2nd hockey teams on Saturday, 13 July, in what proved to be a goal festival for the Union girls. The 2nd team…
SA DUATHLON KAMPIOENSKAP
Alexander Smit van Hoërskool Strand is onlangs vir die CTTA-span (Cape Town Triathlon Association) gekies om op 28 en 29 Junie aan die Suid-Afrikaanse Duathlon Kampioenskap by Milnerton Killarney Renbaan…
Ligbron hokkiespanne presteer by Mpumalanga-liga
Die dogters hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het die afgelope naweek aan die grootskole uitspele deelgeneem wat in verskillende dorpe plaasgevind het. Die Liggies het strawwe kompetisie gehad maar…
Hoërskool Strand besoek akwarium
Hoërskool Strand se gr.11-leerders het met die aanvang van die derde kwartaal vir ‘n wyle hul klaskamer verlaat. Hulle het besoek gebring aan die akwarium en dit was beslis ‘n…
Ligbron 1ste netbalspan na SA Top School Championships
Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, wens graag die eerste netbalspan baie sterkte toe met die SA Top School Championships wat vanaf Donderdag tot Sondag, 18 tot 21 Julie by…
Ligbron o/14 seuns-hokkiespan deur na Noordvaal B-divisie
Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, is baie trots op die o/14 seuns-hokkiespan wat deurdring na die Noordvaal B-divisie uitspele wat vanaf 25 tot 27 Julie in Klerksdorp by Curro Klerksdorp…
Tygerberg High School Chess
Nicole Osborne, Tygerberg High School, is placed 5th overall at the SA Schools Chess Competition in Kimberley. She has been selected for the SA Schools Chess Squad! Well done, Nicole!…
HOËRSKOOL FLORIDA GOUE LEEUS RUGBY
Hoërskool Florida is trots op MacNeal Lawak, 0/16 Goue Leeus Akademie, Johan Erasmus Spanbestuurder 0/18 Goue Leeus Akademie en Chade Delport 0/18 Goue Leeus Akademie span.
Hoërskool Florida leerder neem deel aan Talent America
Juandré Visser van Florries, het saam met die SA span in New York aan Talent America deelgeneem. Hy het die 2de plek met ‘n ongedramatiseerde gedig ingepalm en ‘runner-up’ met…
Florries leerder presteer in sang
Simoné van Staden (gr. 10) in Hoërskool Florida, het haar Royal Schools graad 5 eksterne sang-eksamen met lof geslaag! Baie geluk, Simoné.
Florrie presteer by Afrika Kontinentale Stoei-kampioenskap
Morné Pretorius (gr. 11) van Hoërskool Florida, het reeds in Maart 2019 Suid-Afrika verteenwoordig by die Afrika Kontinentale Stoei-kampioenskap in Tunisië en Europa. Hy verwerf tydens die Junie-vakansie vir die…
Hoërskool Florida leerder presteer by SA Judo-ope kampioenskappe
Ruan Delport (Gr. 10) in Hoërskool Florida, het vanaf 30 Junie tot 4 Julie aan die SA Judo-ope kampioenskappe te Emerald Casino in Vanderbijlpark deelgeneem het. Ruan verower ‘n brons…
Hoërskool Florida leerder presteer by Varswater Oewer Hengel
Johan van Heerden (Gr. 11) van Florries, behaal ? eerste plek vir “Kol en Vergooi” tydens die Varswater Oewer Hengel Vereniging se Sentraal Noord-Wes Kampioenskappe op Satderdag, 8 Junie. Baie…
Florrie skitter by “Arnold’s Classic Kickboxing”- Kampioenskappe
Nicole le Roux (Gr. 11) van Hoërskool Florida, het op 19 Mei twee goue medaljes verwerf by die “Arnold’s Classic Kickboxing”- kampioenskappe. Baie geluk, Nicole!
Hoërskool Florida leerder presteer by D12-skaakkampioenskappe
Hoërskool Florida is baie trots op Suné Toerien (Gr. 10) wat agste geëindig het tydens die D12-kaakkampioenskappe. Sy het ook deurgedring na die National Schools Summer Games en het tydens…
Florries presteer by Nasionale Netbaltoernooi
Tydens die Nasionale netbaltoernooi te Hoërskool EG Jansen, het Hoërskool Florida baie goed presteer. Raquel Njela (Gr 9) ontvang ‘n goue spanmedalje, Crystal-Leigh Schaper (Gr 8) ontvang ‘n silwer spanmedalje…
HOËRSKOOL FLORIDA BY NOORD-GAUTENG SKYFSKIETLIGA
In ‘n mini-SA’s oor drie dae te Hartebeespoort het 29 pistoolskuts en 217 geweer-skuts skouer aan skouer deelgeneem aan 2x 3P en 1x 10M aflos om ‘n groot totaal van…
Hoërskool Florida skuts presteer by SAARA OVL ope
Caitlin Oelofse, Nadine Nel en Johan van Heerden het op 14 en 15 Junie aan SAARA se OVL ope te Vanderbijlpark deelgeneem. Caitlin het ‘n goue medalje vir die 10M-olimpies…
HOËRSKOOL FLORIDA LEERDERS SKITTER BY ATKV-REDENAARS
Baie geluk aan Caitlin Oelofse (gr. 12) en Ethan Kirstein (gr. 10), Danika van der Walt (gr. 12), Ilje Wiid (gr. 9) en Jeandré Visser (gr. 8) wat deurgedring het na…
Hoërskool Florida verwelkom nuwe adjunkhoof en onderwyseres
Hoërskool Florida verwelkom hul nuwe adjunkhoof, me. Ronelle Nell. Hoërskool Florida is baie opgewonde dat sy by hulle aansluit om haar kundigheid op vele terreine met hulle te deel. Florida vertrou…
Ligbron skuts neem deel aan Prysskiet 6
Die skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het gedurende verlede week, vanaf Maandag tot Saterdag, 8 tot 13 Julie aan die prysskiet 6 kompetisie deelgeneem wat in Ermelo…
Hoërskool Strand Hokkie teen Engelse toerspanne
Hoërskool Strand ontvang jaarliks ‘n hele paar oorsese toerspanne. Die eerste spanne het verlede week reeds teen van die Hoërskool Strand-spanne gespeel. Hockerhill College ‘n Gemengde A/B-netbalspan van die o/14,…
Hoërskool Strand Rugby teen Engelse toerspanne
Hoërskool Strand ontvang jaarliks ‘n hele paar oorsese toerspanne. Die eerste 2 spanne het hierdie week reeds teen van Hoërskool Strand-spanne gespeel. Ols Swinford Hospital School vs Strand Die onder…
Hoërskool Strand Netbal teen Engelse toerspanne
Hoërskool Strand ontvang jaarliks ‘n hele paar oorsese Netbal, Hokkie en Rugby-toerspanne. Die eerste 2 spanne het hierdie week reeds teen van die Strand-spanne gespeel. Foto bo: Mount St Mary’s…
Klein, maar getrein!!
Dewald Duvenage, ‘n Gr. RR maatjie van Laerskool Stulting in Humansdorp, het so flink gevorder met gimnastiek dat hy na ‘n volgende vlak bevorder het. Stulting is geweldig trots op…
Stulting Primary: wind, rain and hot chocolate
The bunny class (Gr. R & RR) of Stulting Primary School, celebrated winter with some hot chocolate and eating freshly popped popcorn. All dressed in winter clothes! Pictured above: The bunny…
Laerskool Stulting se Barmhartige Samaritaan
Soos elke jaar, borg Mnr. Christie Meyer Laerskool Stulting se atletiek rekords tydens die interhuis-atletiek. Bryan Katoo het 3 rekords (Verspring, Hoogspring en 80mH) verbeter en Merwe van der Merwe…
Laerskool Stulting se Anrico presteer in skaak
Anrico Moolman, ‘n gr.3 leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het ‘n 2de plek ontvang tydens ‘n onlangse skaakwedstryd. Hy is gekies om deel te neem aan ‘n geslote toernooi…
Laerskool Stulting toer na Oudtshoorn
Die afgelope week was dit alweer toertyd vir Laerskool Stulting van Humansdorp se netbal- en rugbyspanne. Met ‘n bus stampvol opgewonde leerders het die lang pad na Oudtshoorn voorgelê. Die…
GLENWOOD HIGH RESULTS VS HTS MIDDELBURG
Sport Fixtures v HTS Middelburg 2019 1st Team Golf won 4-0. 1st Team Squash won 5-0. 1st Team Tennis lost 1-7.
GLENWOOD HIGH VS HTS MIDDELBURG RESULTS
Sport Fixtures v HTS Middelburg 2019 Rugby 1st won 29-22 2nd won 28-25 3rd won 22-14 4th won 50-7 U16A won 23-14 U16B won 19-12 U15A lost 14-17 U15B won…
Hoërskool Monument Krieket
Monnas se 1ste-Krieketspan na NWU-Wintertoernooi. Monnas vs Montana (45 Boulbeurt wedstryd) Dylan Lues 117 lopies Wen met 2 lopies Monnas vs Potch Volkies (Tydkrieket) Dylan Lues 48 lopies Riaan Delport…
Hoër Jongenskool Paarl Landloop
16 atlete van HJS het Woensdag aan die landloopbyeenkoms by Paul Roos deelgeneem. Die juniors het posisies 2 3 5 6 7 en 9 beklee. Die seniors het posisies 3…
Hoërskool Monument Ben Vorster o.15 Krieketweek-uitslae
Dag 1 Monnas vs Waterkloof Monnas 156/10 na 23 beurte Dean Pawson teken 45 lopies aan Dylan Pienaar teken 26 lopies aan. Waterkloof 157/3 na 27 beurte Dean Pawson 2…
Brackenfell High School excel at UCT Mathematics Olympiad 2019
Brackenfell High School is proud to announce that Philip Loubser and Anthony Oosthuizen represented their school at the UCT Mathematics Olympiad 2019. Philip and Anthony were amongst the top 30…
Erries rugbyspelers wys staal by Mpumalanga-week
Vanaf 25 tot 29 Junie het CJ van Huyssteen van Hoërskool Ermelo vir die o/15A-Pumaspan in Vanderbijlpark gespeel. Hulle het al drie hulle wedstryde gewen en is as wenners van…
Erries rugbyspelers wys staal by Bokkie-week
Tydens die Junie-vakansie het 16 van Hoërskool Ermelo se rugbyseuns aan die bekende Bokkie-week te Naboomspruit deelgeneem. Altus Boshoff, Adriaan Davel, Arnau Champaud, Marco Boshoff en Zian Kotze was deel…
HOËRSKOOL PUNT NETBAL LEWER SA O/17-NETBALSPELER
Carmel Treurnicht van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is in die SA o/17-netbalspan, wat later hierdie jaar aan die Internasionale netbaltoernooi in Zambia gaan deelneem, ingesluit. Die Visse is baie trots…
Hoërskool Brackenfell leerder presteer by 2019 De Beers English Olympiad
Baie geluk aan Simoné Smit, ‘n matriekleerder van die Hoërskool Brackenfell, wat die 10de plek behaal het in die FAL-afdeling in die 2019 De Beers English Olympiad. Brakkies is supertrots…
Erries gekies vir Hoëveld-tennisspan
Hoërskool Ermelo is besonder trots op Rynard Herholdt en Alana Leibbrandt wat vir die finale Hoëveld-tennisspan (Interdistriktespan) gekies is. Rynard is gekies as die nommer een speler vir die o/15-seuns…
EHS-seunshokkie vaar goed Mpumalana-toer
Edrich Beyer van Hoërskool Ermelo, is aanvanklik vir die o/15-seunshokkie-bokkiespan gekies, maar is net voor die vakansie na die o/16B- Mpumalangaspan opgetrek. Dié span het aan ‘n toernooi te Jeppe…


















