)
AJ Sportweek – Hoërskool Punt blink uit by sportweek

AJ Sportweek. Die jaarlikse AJ Sportweek is gedurende die Maart skoolvakansie deur Hoërskool Punt aangebied. Skole van heinde en verre het deelgeneem aan hierdie spoggeleentheid. Hoërskool Punt se eerste netbalspan…

Swem Suid-Afrika Vlak 2-kampioenskap – Hoërskool Punt

Swem Suid-Afrika Vlak 2-kampioenskap. Gedurende die April vakansie het twee van Hoërskool Punt in Mosselbaai se leerders, Euan Hamilton en Ettienne van Niekerk aan Swem Suid-Afrika se Vlak 2-kampioenskap deelgeneem..…

Biathlè Vrystaat-kampioenskappe – Ebèt Bester presteer

Biathlè Vrystaat-kampioenskappe. Tydens die Biathlè Vrystaat-kampioenskappe op Saterdag, 9 April in Bloemfontein, het Ebèt Bester (dogters o/19), 3 de geëindig in 19 minute en 51 sekondes. Ebèt is ‘n leerder…

Witteberg MTB Challenge – BHVS fietsryers presteer

Witteberg MTB Challenge. Trekkerfietsryers, Hendré Bester en Christiaan de Wet het die naweek van 8 April deelgeneem aan die Witteberg MTB Challenge. Hierdie fietsren word jaarliks aangebied by die Iona…

Vrystaat Laser Run Kampioenskap – Grey Kollege presteer

Vrystaat Laser Run Kampioenskap. Drie leerders van Grey Kollege, Jannes Krause, Hanru Krause en Willem Bosch het tydens die Vrystaat Laser Run Kampioenskap uitstekend presteer. Hulle het die volgende prestasies…

SA National Swimming Championships – Alexia McCabe

SA National Swimming Championships. Curro Aurora swimmer, Alexia McCabe, swims with Olympic Champions. Alexia McCabe is a Grade 10 learner and proud ambassador of Curro Aurora. She has successfully competed…

SA Provincial Swimming Championships – Tyron McCabe

SA Provincial Swimming Championships. Tyron McCabe, Proud Curro Aurora Grade 11 learner, brings home Bronze medals. Tyrone recently competed in the SA Provincial Swimming Championships in Hillcrest, Pretoria. The championships…

Hockey Captains – Schools That Rock chat to Makwarela Munyembane

Hockey Captains. In our series on sport captains, Schools That Rock talks to Makwarela Munyembane. Makwarela is the captain of Curro Serengeti’s U13 girls hockey team. She scores our seventh goal…

Netball – Eunice 1st team winners of St Andrew’s Netball Festival 2022

Netball – St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, hosted their Netball Festival from 7-10 April. Eunice High School from Bloemfontein 1st Netball team made their mark as winners of the…

Noord-Vrystaat Hokkie – Primêre Skool Naudeville leerders speel proewe

Noord-Vrystaat Hokkie. Drie leerders van Primêre skool Naudeville in Welkom, Christi Naude(0/12), Estie Cronje(0/12) en Paula Hamel (0/13) is gekies om aan die Noord-Vrystaat Hokkiesproewe deel te neem wat 22…

Vrystaat Atletiekspan – William Goslett afrigter van die Worpe

Vrystaat Atletiekspan. Mnr. William Goslett, onderwyser van Primêre Shool Naudeville van Welkom, is gekies is as afrigter van die worpe van die Vrystaat atletiekspan. Dit was ook vanjaar sy tiende…

Rugby Skrumskakel-kliniek – Hoërskool Ermelo by kliniek

Rugby Skrumskakel-kliniek. EHS se rugbyseuns het op Woensdag, 13 April, ‘n skrumskakel-kliniek bygewoon. Die kliniek is aangebied is vir die Erries met rugby-kenner, Deon de Kock, as aanbieder. Deon het…

Netbal Kapteins – Schools That Rock gesels met Carna Theron

Netbal Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Carna Theron. Carna is die kaptein van Hoërskool Durbanville se 1ste netbalspan. Carna teken vandag die sewende…

Hockey Captains – Schools That Rock chat to Karmen Sewraj

Hockey Captains. In our series on sport captains, Schools That Rock talks to Karmen Sewraj. Karmen is the captain of Curro Serengeti’s 1st girls hockey team. She scores our sixth…

Holly and Jared finished in first place in their divisions

Western Cape Canoe Championships. Jared Shrimption in Grade 8 and Holly Smith in Grade 10 from Camps Bay High School, competed in the Western Cape Canoe Union 2022 Junior Sprint…

Seuns Hokkie – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Volksrus

Seuns Hokkie. Op Woensdag 13 April, het die Erries se hokkie seuns in hulle tweede ligawedstryd teen Hoërskool Volksrust te staan gekom. Die 0/16-span was eerste aan die beurt en…

SA Women’s Soccer Team – Daniella Segall to play in Ethiopia

SA Women’s Soccer Team. Camps Bay High School Grade 11 learner, Daniella Segall, has been selected for the SA Women’s U17 Soccer Team. The team will play in the World…

Lifesaving – Camps Bay High School excels at SA Lifesaving Champs

Lifesaving – A number of Camps Bay High School in Cape Town learners were selected for the SA National Surf Lifesaving teams. The 2022 DHL SA National Surf Livesaving Championships…

Netbal Kapteins – Schools That Rock gesels met Ané Fourie

Netbal Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Ané Fourie. Ané is die kaptein van Hoërskool Linden, Randburg, se 1ste netbalspan. Ané teken vandag die…

SA Schools Swimming Championships – Adam Daniels excels

SA Schools Swimming Championships. Adam Daniels from Curro Waterfall, Midrand, represented his school at the South African national junior championships in Port Elizabeth. He also represented Gauteng at the SA…

Charlie Hofmeyr Hokkie Toernooi – Hoërskool Langenhoven presteer

Charlie Hofmeyr Hokkie Toernooi. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, se eerste hokkiespan het tydens die Maart-vakansie aan die Charlie Hofmeyr Toernooi te Ceres deelgeneem en puik presteer. Die span het vier wedstryde…

Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Sarise Oosthuizen

Hokkie Kapteins.  In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Sarise Oosthuizen. Sarise is die kaptein van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, se 1ste meisies hokkiespan. Sarise teken vandag…

Gholfdag – Hoërskool Robertson Jaarlikse Gholfdag

Gholfdag. Hoërskool Robertson bied weer hul gewilde gholfdag aan op 10 September. Die skool nooi ook sake-ondernemings uit om ‘n bof of setperk te borg teen slegs R1000. Daar is…

Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Abby Gail van Rhyn

Hokkie Kapteins.  In ons reeks oor sport kapteins gesels Schools That Rock vandag met Abby Gail van Rhyn. Abby Gail is die kaptein van Hoërskool Goudveld, Welkom, se 1ste meisies hokkiespan. Abby…

Skiet – Uppies skuts suksesvol in skiet kompetisie

Skiet – Hoërskool Upington het ‘n baie suksesvolle Liga 2 skiet kompetisie op 8 en 9 April aangebied. Janko Botma behaal twee silwer medaljes in die o/21 Sportergeweer se drie-posisie…

Super 8 – Jorries vaar puik teen deelnemende skole

Super 8 – Primêre Skool Jordania in Bethlehem het puik gevaar by die Super 8 toernooi. Jorries se rugby- en netbalspanne het gewys waartoe hulle in staat was tydens die…

Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Kallie Le Roux

Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins gesels Schools That Rock vandag met Kallie Le Roux. Kallie is die kaptein van Hoërskool Goudveld, Welkom, se 1ste seuns hokkiespan. Kallie…

SA Skole – Wittebergers ingesluit in atletiekspan

SA Skole – Twee atlete van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is ingesluit in die SA Skole atletiekspan. Amy Koté (o.15) en Leozé Lottering (o.15) is ingesluit in die  COSSASA span.…

Hokkie – Hoër Jongenskool vs Hoërskool DF Malan

Hokkie. Hoër Jongenskool Paarl se hokkie spanne het 8 en 9 April kragte gemeet teen Hoërskool DF Malan. Die volgende uitslae is behaal: o. 14A:  4 – 0 (wen) o.…

SA Nationals Aquatic Championships – Francois Bester kry silwer

SA Nationals Aquatic Championships. Francois Bester (gr.9) van Hoër Jongenskool Paarl het deel geneem aan die SA Nationals Aquatic Championships for Juniors. Die kampioenskappe het plaasgevind vanaf 6 –tot 11…

Gholf Liga – Hoër Jongenskool vs Paul Roos Gimnasium

Gholf Liga. Hoër Jongenskool Paarl se 1ste gholfspan het op Maandag, 11 April, te Boschenmeer, hul liga wedstryd teen Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch gewen met 16 houe. HJS se…

Swem – Tussen sink of swem, swem hierdie Jim Fouché leerders

Swem – Swemmers van Hoërskool Jim Fouché het aan die South African Regionals in Port Elizabeth gaan deelneem. Adrian le Roux behaal die volgende prestasies in swem: ‘n 3de plek …

Rugby – Laerskool Westwood 1ste rugbyspan

Rugby. Laerskool Westwood stel graag hul 1ste rugby span bekend. Xander Ferreira, Dean Fehlhaber, Yaron Steenekamp, Lewis Jvan Rensburg, Luan Visser, Xander Prinsloo, JC Small, Chad Herbst, Petri de Kock,…

Netbal – Hoërskool Jim Fouché skitter in netbal doele

Netbal – Vyf netbalspanne van die Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het geskitter in netbal. Hulle het tydens die Maart-April skoolvakansie gaan deelneem aan die AHMP-toernooi in Pretoria. JF se…

St. Mary Hokkietoernooi – OMS wen toernooi sesde keer

St. Mary Hokkietoernooi. Die Hoër Meisieskool Oranje se eerste hokkiespan het Sondag, 10 April, die St. Mary-hokkietoernooi vir ’n 6de keer uit die laaste 7 toernooie gewen. Die meeste van…

Hockey Captains – Schools That Rock chat to Cassidy Koeberg

Hockey Captains. In our serieson sport captains, Schools That Rock talk to Cassidy Koeberg. Cassidy is the captain of Northern Cape High School’s 1st hockey team. She scores our second…

Atletiek SA’s/ ASA SA’s – Hoërskool Jim Fouché atlete presteer

Atletiek SA’s/ ASA SA’s. Elf atlete van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein,het deelgeneem aan die Hoërskool SA’s in Germiston. Hulle behaaldie volgende prestasies: Twee x 2de plekke Een x 3de plek…

Tennis – Hoërskool Jim Fouché leerder slaan raak

Tennis – Luise Janse van Rensburg is ‘n leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein. Sy was deel van die Vrystaat 0/19 tennis span wat aan die SA Skole Interprovinsiale…

Hokkie – Ané Janse van Vuuren van Oranje speel 150ste wedstryd

Hokkie. Ané Janse van Vuuren, Hoër Meisieskool Oranje se kaptein van die 1ste hokkie span, het Donderdag teen Somerset College die 150ste keer Oranje se hokkie verteenwoordig. Dit was ook…

Atletiek – Truida Kestell leerder gekies vir COSSASA oefengroep

Atletiek – Carla Britz is ‘n leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Sy is verkies tot die COSSASA nasionale atletiek oefengroep vir die 800m en 1500m. Hierdie span gaan…

Hokkie Kapteins – Shané Beetge gesels met Schools That Rock

Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sportkapteins gesels Schools That Rock met Shané Beetge. Sy is Hoërskool Florida, Gauteng, se 1ste hokkiespan kaptein. Shané teken vandag die eerste doel aan…

St Mary’s Hockey Festival – Eunice High School came third

St Mary’s Hockey Festival. Well done to Eunice’s 1st hockey team that came third at this hockey Festival in Johannesburg. We are super proud of the team! St Mary’s Festival…

Netball Captains – Taylor Hinds chats to Schools That Rock

Netball Captains. Schools That Rockrecently kicked off with a new sport series. The captains from our schools’ first netball teams tell us more about their captaincy. Our seventh goal scored…

Hokkie Keurders – Primêre Skool Naudeville onderwysers gekies

Hokkie Keurders. Twee van Primêre Skool Naudeville in Welkom se onderwysers, Juff. Lizelle Bezuidenhout en Clarise van Breda, is gekies as keurders vir die Lejweleputswa hokkie-proewe wat op 9 April plaasgevind…

Tweekamp – Hoërskool Outeniqua beste in die land

Tweekamp. Die Kwaggas in George is aangewys as die beste Tweekamp skool in Suid-Afrika. Veertien Kwagga-atlete het op 1 en 2 April aan die SA Kampioenskappe in Qeberha deelgeneem. Na…

Curro Aurora Soccer – Gositang Motshegwe high flying Soccer Achiever

Curro Aurora Soccer. It gives Curro Aurora soccer management great pleasure to announce that the SA Football Association, through the University of Johannesburg (UJ), has awarded Gositang Motshegwe a national…

Eerste Netbalspan – BVHS kondig met trots hul span aan

Eerste Netbalspan. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se eerste netbalspan is tydens ‘n spoggeleentheid aangekondig waartydens die span hul klere ontvang het, borge bedank is en die kaptein aangekondig is. Die leiers…

SA Regional Swimming Championship – NCH swimmers excel

SA Regional Swimming Championship. Northern Cape High School, Kimberley, swimmers, Chloe Ehlers and Vasco Theron ended the season on a high note. Chloe and Vasco excelled during the South African…

SA Skole Atletiek Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark

SA Skole Atletiek Kampioenskappe. Hoëskool Fichardtpark in Bloemfontein het ‘n ongelooflike medalje-oes ingesamel. Dit was tydens die SA Skole Atletiek Kampioenskappe in Germiston en die SA O.16, O.18 en O.20…

TSA Super 8 Tennis – Morgan Jordaan van AHMP die wenner

TSA Super 8 Tennis. Morgan Jordaan van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, het gedurende die vakansie aan Tennis Suid-Afrika (TSA) se Growthpoint Super 8-toernooi (o. 16) in Bloemfontein deelgeneem. Morgan het…