)

TSA Super 8 Tennis – Morgan Jordaan van AHMP die wenner

TSA Super 8 Tennis. Morgan Jordaan van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, het gedurende die vakansie aan Tennis Suid-Afrika (TSA) se Growthpoint Super 8-toernooi (o. 16) in Bloemfontein deelgeneem.

Morgan het die as wenner van die Super 8-Tennis toernooi weggestap. Die Nasionale Tennis toernooi het gedurende die vakansie begin en Morgan het die SA o. 14-tenniskampioenskap met ‘n telling van 6-3; 6-0 in die finaal, gewen. Sy is dus 2022 se SA o. 14-kampioen!

Morgan vorm nou deel van die SA-span wat Suid-Afrika vanaf 2 tot 8 Mei in Harare, Zimbabwe, verteenwoordig. Sy gaan as lid van die o. 14-span aan die ITF/CAT Southern African Zonal Team Championships, deelneem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://ahmp.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal