ASA-Kampioenskappe 2026 – HoĆ«rskool Framesby presteer
ASA-kampioenskappe 2026. Atletiek Uitslae. Die jong atlete van HoĆ«rskool Framesby, Gqeberha, het hul talente ten toon gestel tydens die ASA-Kampioenskappe 2026, en die resultate getuig van harde werk, deursettingsvermoĆ« en…
All Girls-hokkietoernooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje onoorwonne
All Girls-hokkietoernooi. PrimĆŖre Meisieskool Oranje stap onoorwonne weg by All Girls-hokkietoernooi! PrimĆŖre Meisieskool Oranje het tydens die All Girls Festival hul staal gewys en met ān uitstaande vertoning die enigste…
Vlak 3 SA-Streekswemkampioenskappe – PrimĆŖre Skool Naudeville
Vlak 3 SA-streekswemkampioenskappe. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom is trots om een van hul ster-sportleerders uit te lig! Baie geluk aan Elle-Ann Roper wat van 26ā29 Maart aan die Vlak…
ASA Kampioenskappe – Goud vir HoĆ«rskool Outeniqua
ASA Kampioenskappe. š HoĆ«rskool Outeniqua blink! Goud vir Tatyana Viljoen! By die ASA Kampioenskappe het Tatyana Viljoen die dogters o.18-paalspring oorheers met ān asemrowende hoogte van 3,59m. Met diĆ© prestasie…
SA Junior Nationals Swim Championships – HoĆ«rskool Outeniqua
SA Junior Nationals Swim Championships. Kwaggas se swemmers blink uit by SA Junior Nationals. HoĆ«rskool Outeniqua, George, is trots op twee van hul talentvolle swemmers. Alice Esterhuyse en Isabeau Coetsee,…
All Girls Hokkietoernooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
All Girls Hokkietoernooi. PrimĆŖre Meisieskool Oranje stel met trots die 2026 Eerste Hokkiespan bekend! š Oranje se 2026 Eerste Hokkiespan het reeds koers gekies na Kaapstad om deel te neem…
Free State Road Series – HoĆ«rskool Fichardtpark skitter
Free State Road Series. HoĆ«rskool Fichardtpark ā Fietsrynuus. Baie geluk aan DanĆ© Taljaard wat die afgelope naweek aan die Bethlehem & Clarens Free State Road Series deelgeneem het. Op 21…
Trompoppies kompetisie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter
Trompoppies kompetisie. š JF Trompoppies skitter by hul eerste kompetisie! HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Bloemfontein, vier met trots die ongelooflike prestasies van hul Trompoppies wat die afgelope naweek aan hul eerste…
Nasionale SA Tweekampkampioenskappe – HoĆ«rskool Stellenberg
Nasionale SA Tweekampkampioenskappe. Tweekampprestasie van formaat! Sewe uitmuntende atlete van HoĆ«rskool Stellenberg het die skool Ć©n die Westelike Provinsie met trots verteenwoordig by die 49ste Nasionale Suid-Afrikaanse Tweekampkampioenskappe. Die Westelike…
Goju Kai Vrystaat Karatekampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Bloemfontein, is trots op die uitmuntende prestasies van twee van sy leerders tydens die Goju Kai Vrystaat Karatekampioenskappe wat op 14 Maart plaasgevind het. Hierdie uitsonderlike prestasies…
SA Schools XCO – Charlie Hofmeyr se JeandrĆ© Gerber presteer
SA Schools XCO. HoĆ«rskool Charlie Hofmeyr maak geskiedenis by SA Schools XCO. JeandrĆ© Gerber, leerling van Charlie Hofmeyr, het sy naam in Charlies-geskiedenisboeke geskryf toe hy vir die eerste keer…
NWU Prestige Sportreeks – Montana Pta vs Volkies Heidelberg
NWU Prestige Sportreeks. Die Monties het Saterdag, 21 Maart, met vurige spangees en vasberadenheid die NWU Prestige Sportreeks betree. Van die eerste fluitjie af het HoĆ«rskool Montana se netbalspanne hul…
SA Junior Muurbal Ope – HoĆ«rskool Strand se Liam skitter
SA Junior Muurbal Ope. HoĆ«rskool Strand se muurbalspelers het die afgelope naweek, van 20 tot 22 Maart, aan die SA Junior Muurbal Ope deelgeneem ā ān nasionale toernooi wat dien…
SA Junior Muurbal Ope – HoĆ«rskool Outeniqua staan uit
SA Junior Muurbal Ope. Kwaggas uitblinkers op die muurbalbaan! Drie leerders van HoĆ«rskool Outeniqua, Christian Swanepoel, Ruan Botha en Hanrie Duits, het die afgelope naweek die skool se naam hoog…
NWU Prestige Sportreeks – HoĆ«rskool Montana Hokkie staan uit
NWU Prestige Sportreeks. NWU Prestige Sportreeks: Hokkie teen HoĆ«r Volkskool Heidelberg. Baie geluk aan die Montana dogtershokkiespanne met hul uitstekende vertonings teen Heidelberg Volkies. Die toewyding, spanwerk en veggees wat…
Vrystaat Padfietskampioenskap – HoĆ«rskool Witteberg prestasie
Vrystaat Padfietskampioenskap. HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem is trots om Ian Smith (Graad 11), se uitstaande prestasie te vier. Ian het Sondag aan die Vrystaat Padfietskampioenskap in Clarens deelgeneem. Hy het…
Junior Muurbal SA Ope – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter
Junior Muurbal SA Ope. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl is trots om te deel dat Mienke Stander en Jacobus Roux die afgelope naweek aan die Suid-Afrikaanse Junior Ope-toernooi deelgeneem het. Beide leerders…
Naudie Atletiek – PrimĆŖre Skool Naudeville presteer
Naudie Atletiek. š Naudie Atlete Skitter by SA-kampioenskappe! PrimĆŖre Skool Naudeville is baie trots op hul drie uitblink-atlete wat hul talente op die nasionale verhoog gewys het. Julle harde werk,…
Skole-hokkie – HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet skitter
Skole-hokkie. O.16A Hokkie-span se Glorieryke Oorwinning. HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet se O.16A hokkie-span het Saterdag ān vertoning gelewer wat elke Volksie se hart vinniger laat klop het. Van die eerste fluitjie…
SANESA NC Q1-kompetisie – Welkom Gimnasium
SANESA NC Q1-kompetisie – Welkom Gimnasium se ruiterspan het die afgelope naweek deelgeneem aan die SANESA NC Q1-kompetisie. Dit was ‘n bewys dat harde werk en toewyding vrugte afgewerp het.…
Boland Atletiekspan – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl baie trots
Boland Atletiekspan. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl vier atletieksukses! Baie geluk aan die 35 atlete van HoĆ«rskool Gimnasium Paarl wat nĆ” uitstekende prestasies by die Bolandse Junior- en Jeugkampioenskappe in die Boland…
Fietsryprestasies – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof presteer
Fietsryprestasies. HoĆ«r Meisieskool Bloemhof fietsryers trap die jaar af met glans. Die eerste kwartaal van 2026 was ān besonder sterk begin vir Bloemhof se fietsryspan. By die jaar se eerste…
Cape Town Cycle Tour – HoĆ«rskool Transvalia trots op Shanique
Cape Town Cycle Tour. Valia Fietsry 2026. Baie geluk aan Shanique. Sy het onlangs aan die Cape Town Cycle Tour (Argus) deelgeneem waar sy in die 78 km-wedren ān uitmuntende…
NMB-skoleliga – HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet presteer
NMB-skoleliga. Frederik de Klerk bring prestige na HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet. Die afgelope naweek het HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet die voorreg gehad om as gasheer op te tree vir die eerste NMB-skoleliga.…
Nomads SA Meisies Gholfkampioenskap – Paarl Gimnasium
Nomads SA Meisies Gholfkampioenskap. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl is trots om aan te kondig dat Liebe van Eyssen (graad 11) gekies is om deel te neem aan twee gesogte gholfgeleenthede. Sy…
GholfRSA – HoĆ«rskool Waterkloof trots op Cilliers Craig
GholfRSA. HoĆ«rskool Waterkloof is ongelooflik trots op Cilliers Craig, wat onlangs in die GholfRSA se nasionale oefengroep opgeneem is. Cilliers vertrek hierdie naweek saam met sy broer, Roelof, na Kenia…
Noord-Vrystaat Hokkieproewe – PrimĆŖre Skool Naudeville
Noord-Vrystaat Hokkieproewe. Vier talentvolle dogters van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom is gekies om die Lejweleputswa-hokkiespan te verteenwoordig by die Noord-Vrystaat hokkieproewe. O/12-span (17 April ā Sasolburg): O/13-span (7 April…
Uitstaande Hokkieprestasie – Dorethe, HoĆ«rskool Sentraal se trots
Uitstaande Hokkieprestasie. Dorethe Meyer vier ‘n merkwaardige mylpaal by HoĆ«rskool Sentraal. HoĆ«rskool Sentraal het rede tot groot trots nadat Dorethe Meyer verlede week haar 75ste wedstryd vir die Blokke gespeel…
SA o.19 Vrouekrieketspan – Mieke, HoĆ«rskool Kemptonpark se trots
SA o.19 Vrouekrieketspan. HoĆ«rskool Kemptonpark vier ān merkwaardige prestasie! Die Kempies is besonder trots op Mieke van Voorst wat gekies is vir die Suid-Afrikaanse O.19-vrouekrieketspan. Hierdie span neem van 18ā29…
Greg Beling Hokkietoernooi – Goudveld HoĆ«rskool
Greg Beling Hokkietoernooi. Goudveld HoĆ«rskool se 1ste seuns- en dogtershokkiespanne het vanjaar vir die eerste keer die groot eer gehad om deel te neem aan die Greg Beling Hokkietoernooi in…
Skole-hokkie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© presteer in Oos-Londen
Skole-hokkie. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se o.18A hokkiespanne presteer by naweek-feeste van Skole-hokkie. HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Bloemfontein, se o.18A hokkiespanne het die afgelope naweek aan twee groot feeste deelgeneem en hul…
Bergfiets by Devonbosch – HoĆ«rskool Durbanville ryers presteer
Bergfiets by Devonbosch. HoĆ«rskool Durbanville Bergfiets-seisoen afskop. Durbies se bergfietsryers het die naweek hul seisoen met groot geesdrif begin by Devonbosch, Stellenbosch ā en sommer dadelik sterk vertonings gelewer. Podiumplekke:…
SA Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Langenhoven
SA Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Langenhoven blink uit op atletiekbaan. Drie uitmuntende atlete van HoĆ«rskool Langenhoven, Riversdal, het onlangs hul talente ten toon gestel en deurgedring na die SA Atletiekkampioenskappe. Die kampioenskappe…
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Grey Kollege PrimĆŖr
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Grey Kollege PrimĆŖr skitter op nasionale vlak! Agt talentvolle seuns van Grey Kollege PrimĆŖr in Bloemfontein is gekies om die Vrystaat te verteenwoordig by die SA Skole…
Overberg Uitnodigingsgala – HoĆ«rskool Swartland staan uit
Overberg Uitnodigingsgala. HoĆ«rskool Swartland se swemspan het die swemseisoen op ān glansryke noot afgesluit. Die span het na Hermanus gereis, waar hulle van 27 tot 29 Februarie aan die Overberg…
Vrystaat-Atletiekkampioenskappe 2026 – Truida Kestell atlete skitter
Vrystaat-Atletiekkampioenskappe 2026. Baie geluk aan Truitjies se uitblink-atlete wat die skool se naam met trots hoog gehou het by die Vrystaat-Atletiekkampioenskappe 2026! Die skool is ongelooflik trots op elke deelnemer…
Eerste seuns-tennisspan – HoĆ«rskool Goudveld stel trots voor
HoĆ«rskool Goudveld, Welkom, stel met groot trots hul eerste seuns-tennisspan bekend. Die vyf talentvolle spelers wat die Gouties gaan verteenwoordig is: Piet le Roux, Zandre Zietsman, Raynard Odendaal, Kellan Kleynhans…
Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool De Aar presteer
Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms. Verlede naweek, op 7 Maart, het die Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms in Kimberley plaasgevind. Die beste atlete van regoor die provinsie het mekaar daar uitgedaag in ān dag vol talent…
Kadet/Junior Afrika Skermkampioenskappe – HoĆ«rskool Linden
Kadet/Junior Afrika Skermkampioenskappe. HoĆ«rskool Linden spog met Callista Wood ā ān ware kampioen! HoĆ«rskool Linden is trots om bekend te maak dat Callista Wood, ān 16-jarige leerder en Junior Protea…
Vrystaat Atletiekspan – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© spog met 11 atlete
HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein is trots om aan te kondig dat ān hele span van hul uitblink-atlete gekies is om JF in die Vrystaat-Atletiekspan te verteenwoordig. Hierdie prestasie is…
SA Nasional Open Water – HoĆ«rskool Transvalia staan uit
SA Nasional Open Water. šāāļøš Valia swem 2026. Sterk vertoning by SA Nasional Open Water Championships. Baie geluk aan Zaan Oosthuizen wat die afgelope naweek in Jeffreysbaai aan die Open…
SA National Open Water – HoĆ«rskool Durbanville staan uit
SA National Open Water. Die SA National Open Water Championships het van 6ā8 Maart in Jeffreyās Baai plaasgevind, waar Suid-Afrika se beste oopwater-swemmers mekaar die stryd aangesĆŖ het. HoĆ«rskool Durbanville…
Valia Swem 2026 – HoĆ«rskool Transvalia na streek en nasionaal
Valia Swem 2026. HoĆ«rskool Transvalia, Vanderbijlpark, is ongelooflik trots op vier van hul leerders wat binnekort die Valia-naam op streek- en nasionale vlak gaan uitdra: š¹ Zaan Oosthuizen ā neem…
InterhoĆ«r Tennistoernooi – HoĆ«rskool Linden presteer
InterhoĆ«r Tennistoernooi. HoĆ«rskool Linden, Randburg, se Senior Tennisseuns het die skool se naam met trots hoog gehou tydens die jaarlikse InterhoĆ«r Tennistoernooi. Die toernooi het Saterdag, 7 Maart, plaasgevind. Met…
2026-WC Gala – Glenwood House School superb execution
2026-WC Gala. Glenwood House School Achievement Report. Two of the Glenwood House School College Glenwoodians, DunĆ© Haasbroek and LeanĆ© Swanepoel, proudly represented Glenwood House School at the SA Level 2…
SA-Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Dr EG Jansen presteer
SA-Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Dr EG Jansen ā Atletiekprestasie. Met groot trots en breĆ«bors kondig HoĆ«rskool Dr. EG Jansen, Boksburg, aan dat Jessica Botha deurgedring het na die SA Skole-atletiekkampioenskappe. Jessica het…
Vrystaat o.11 IPT-gholfspan – Grey Kollege PrimĆŖr uitstaande
Vrystaat o.11 IPT-gholfspan. Grey Kollege PrimĆŖr is trots om aan te kondig dat Israel Bremer, ān 8-jarige leerder van Grey Kollege PrimĆŖr, gekies is vir die Vrystaat o.11 IPT-gholfspan. Hy…


























































