)
Eden Mini 2 Tennistoernooi – HoĆ«rskool Framesby uiters trots

Eden Mini 2 Tennistoernooi. HoĆ«rskool Framesby, Gqeberha, is uiters trots op hul tennis-kampioen, Eben Peens. Hy het die afgelope naweek die Eden Mini 2 Tennistoernooi gewen. Eben het deurgaans uitstekende…

Lejweleputswa-Suid Atletiek – PrimĆŖre Skool Naudeville presteer

Lejweleputswa-Suid Atletiek. Baie geluk aan mnr. William Goslett. Hy is as voorsitter van Lejweleputswa-Suid Atletiek verkies en juf. Sanet Doubell is as sekretaris van dieselfde streek verkies. Naudies is uiters…

Synergy Cup Tennis – Laerskool Truida Kestell skitter

Synergy Cup Tennis. Baie geluk aan Lance Kriek en Linzi Botha! Die twee talentvolle jong tennisspelers het die afgelope naweek die Vrystaat se o.13-span by die Synergy Cup Tennis in…

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete skitter

š•š«š²š¬š­ššššš­ š€š­š„šžš­š¢šžš¤kššš¦š©š¢šØšžš§š¬š¤ššš©š©šžā£. BVHS se atlete het weereens hul merk gemaak tydens die tweede dag van die Vrystaat Atletiekkampioenskappe wat in Bloemfontein aangebied is. Met ’n ryke oes van medaljes, rekords…

Oopwater-swem: Nasionale Kampioenskappe – AHMP presteer

Oopwater-swem: Nasionale Kampioenskappe. šŸŠā€ā™€ļø Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria. DaniĆ«lla Müller het ’n uitmuntende prestasie gelewer by die Suid-Afrikaanse Oopwater-swem Nasionale Kampioenskappe wat in Jeffreysbaai plaasgevind het. Sy het 9de geĆ«indig…

NWU Groep 1 InterhoĆ«r – HoĆ«rskool Zwartkop blink uit

NWU Groep 1 InterhoĆ«r. Op 4 Maart het HoĆ«rskool Zwartkop ā€˜n merkwaardige NWU InterhoĆ«r byeenkoms by Pilditch aangebied. Die atmosfeer was elektries. Toeskouers van Groep 1- en 2-skole het die…

Valia Atletiek – HoĆ«rskool Transvalia bars van trots

Valia Atletiek. HoĆ«rskool Transvalia is baie trots op Mieke van Zyl. Hierdie talentvolle o.15-hekkiesatleet het Valia Atletiek se naam met trots gedra tydens Potchefstroom Gimnasium se Prestige-byeenkoms! Mieke is aangewys…

Roodekrans Rugby – Grey Kollege PrimĆŖr bring hul kant

Roodekrans Rugby. šŸ‰ Grey Kollege PrimĆŖr teen. Roodekrans Rugby. Die jong rugbyspelers van Grey Kollege PrimĆŖr het weer hul staal gewys teen Laerskool Roodekrans. ’n Hoogtepunt van die dag was…

Eden Tweekampkampioenskappe – HoĆ«rskool Punt staan uit

Eden Tweekampkampioenskappe. 🌟Spanne gekies vir SA- kampioenskappe. Oudtshoorn was Dinsdag die toneel van die Tweekampkampioenskappe waar spanne saamgestel is om die Eden-distrik by die SA’s te verteenwoordig. Die nasionale byeenkoms…

JF Krieket – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© matrieks se laaste ligawedstryd

JF Krieket – vier drie legendes. Op Dinsdag, 3 Maart 2026, het HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerste span drie van hul krieket-ikone vir die laaste keer in ligawedstrydaksie gesien: Met…

Synergy Cup – HoĆ«rskool Outeniqua wys hul staal

Synergy Cup. Kwaggas toon krag by Synergy Cup šŸŽ¾ HoĆ«rskool Outeniqua se Kwagga-tennisspelers het die afgelope naweek by die Synergy Cup in die Paarl hul talente ten toon gestel. Eden…

Amanda Coetzer Tennistoernooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Amanda Coetzer Tennistoernooi. C&N PrimĆŖre Meisieskool Oranje het met trots die 23ste Amanda Coetzer Tennistoernooi aangebied. Die toernooi het vanaf Donderdag, 26 Februarie tot Saterdag, 28 Februarie plaasgevind en het…

Karoo Gala – Union High School outstanding

Karoo Gala. Union High School, Graaff-Reinet – Karoo Gala Highlights. A massive congratulations to Mark Lemke, who was named Senior Victor Ludorum following last week’s Karoo Gala. We are equally…

Ekurhuleni Stoei Ope – PrimĆŖre Skool Naudeville skitter

Ekurhuleni Stoei Ope. Baie geluk aan Jan-Phillip du Plessis wat op 28 Februarie aan die o.8 Ekurhuleni Stoei Ope in Pretoria deelgeneem het. Hy het uitstekend presteer en in sy…

Interskole Krieket – HoĆ«rskool Paarl Gimnasium teen HJS

Interskole Krieket. Die o.19A-span van Paarl Gimnasium het Saterdag ’n sterk vertoning gelewer in hul Interskole krieket-wedstryd teen HoĆ«r Jongenskool Paarl. Wedstrydverloop: Uitslag: Paarl Gimnasium wen met 3 paaltjies. 🌟…

SA O.19-vrouekrieketspan – HoĆ«rskool Dr EG Jansen baie trots

SA O.19-vrouekrieketspan. 🌟 HoĆ«rskool Dr EG Jansen – Krieketprestasie. HoĆ«rskool Dr EG Jansen van Boksburg, Gauteng, vier met trots die ongelooflike prestasie van Bruzaan Goosen. Sy is onlangs gekies is…

Eerstespan Netballeiers – HoĆ«rskool Fichardtpark stel trots voor

Eerstespan Netballeiers. 🌟 Leierskap en Talent in Aksie! Baie geluk aan Leilani Gertenbach (Kaptein), Meruscke Mostert en Juninke Conradie (Onderkapteine). Hierdie drie uitstaande netbaldogters is met reg verkies om HoĆ«rskool…

Suid-Vrystaat Atletiek – PrimĆŖre Meisieskool Oranje uitstaande

Suid-Vrystaat Atletiek. 🌟 Oranje Meisies skitter by Suid-Vrystaat Atletiek! PrimĆŖre Meisieskool Oranje het die Suid-Vrystaat Atletiek bygewoon en met ware Oranje-gees gewys dat geen trofee ons kan ontglip nie! šŸ¦†…

InterhoĆ«r 2026 – HoĆ«rskool Wonderboom blink uit met 2de plek

InterhoĆ«r 2026. Die dag was ’n viering van passie, energie en onwrikbare Wonnie-gees. Van die eerste fluitjie tot die laaste oomblik het ons Warriors hul volle krag en toewyding gewys.…

Potchefstroom Rugbytoer – Grey Kollege PrimĆŖr skop af in Potch

Potchefstroom Rugbytoer. Grey Kollege PrimĆŖr se o.13D- en E-spanne, asook die o.11C- en D-spanne, het hul seisoen met groot entoesiasme afgetrap tydens ’n toer na Potchefstroom. Daar het hulle kragte…

VS Laerskole Swemkampioenskappe – Grey Kollege PrimĆŖr gesels

VS Laerskole Swemkampioenskappe. Grey Kollege PrimĆŖr se Stabilis-redaksie het met van die skool se top swemmers gesels na hul puik prestasies tydens die VS Laerskole Swemkampioenskappe. Kyk en luister gerus…

MĆ“reson Myl – HoĆ«rskool Outeniqua presteer by oopwater swem

MĆ“reson Myl. Kwaggas blink uit by MĆ“reson Myl šŸŒŠšŸŠā€ā™€ļø Op Saterdag, 21 Februarie 2026, het twee leerders van HoĆ«rskool Outeniqua, George – Karli Karstens en JohanĆ© Burger – met trots…

OP Tweekampkampioenskappe – HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet

OP Tweekampkampioenskappe. šŸ† HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet Presteer by Tweekamp. Op Sondag, 22 Februarie, het Sarah van Eeden aan die OP Tweekampkampioenskappe deelgeneem en ’n uitmuntende vertoning gelewer. Sy het haar…

Cape Town Mini Tennis – HoĆ«rskool Paarl Gimnasium

Cape Town Mini Tennis. šŸ† HoĆ«rskool Paarl Gimnasium leerder, Ruben Scheppel, Presteer! Baie geluk aan Ruben Scheppel (graad 10) wat onlangs aan die Cape Town Mini 2-Tennistoernooi deelgeneem het. Ruben…

Interskole Krieketuitslae – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl teen HJS

Interskole Krieketuitslae. Gim Mx vs HJS Mx. Die krieketspanne van Paarl Gimnasium en HoĆ«r Jongenskool Paarl het mekaar die afgelope naweek in ’n reeks spannende wedstryde die stryd aangesĆŖ. Die…

Gauteng-Noord Golfkampioenskappe – HoĆ«rskool Montana skitter

Gauteng-Noord Golfkampioenskappe. HoĆ«rskool Montana is trots om te deel dat Zanike Wium, ’n graad 10-leerder, op Sondag 22 Februarie 2026 by die Pretoria Country Club aan die Gauteng-Noord-gholfkampioenskappe deelgeneem het.…

MMX-Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Fichardtpark skitterend

MMX-Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Fichardtpark se atletiekspan het weereens gewys wat deur harde werk en toewyding bereik kan word! Met die tweede meeste medaljes by die MMX-Atletiekbyeenkoms – Suid-Vrystaat het Fichies se…

5de Eden Langbad Gala – HoĆ«rskool Outeniqua blink uit

5de Eden Langbad Gala. Kwagga Swemmers blink uit by Eden Langbad Gala. Op 14 Februarie 2026 het ’n groep talentvolle Kwagga-swemmers aan die 5de Eden Langbad Gala (LC5) by die…

Skolekrieket – Paarl Gimnasium teen Paul Roos Gimnasium

Skolekrieket. Paarl Gimnasium se krieketspanne het Paul Roos die stryd aangesĆŖ. Hiermee die uitslae: o.19B o.15A o.15B o.14A o.14B Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlgim.co.za/ Foto verskaf

Dust Your Rust Hokkie – HoĆ«rskool Fichardtpark

Dust Your Rust Hokkie. HoĆ«rskool Fichardtpark se o.16A seuns het goed presteer in ‘n naelbyt Dust Your Rust Hokkie toernooi. FHP o.16A Seuns Semi-finaal: 2–2 (wen 1–0 op shootouts) vs…

Skole Krieketnuus – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl vs PRG & Strand

Skole Krieketnuus. šŸ Paarl Gimnasium Krieketuitslae teen HoĆ«rskool Strand & Paul Roos Gimnasium. o.19D Krieketspan vs HoĆ«rskool Strand o.19B o.16C vs PRG o.19F o.14C vs PRG o.14C o.14D vs PRG…

Gholfuitslae – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl teen Paul Roos

Gholfuitslae. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl vs. Paul Roos Gimnasium. 1ste span 2de span 3de span ✨ Beste rondtes: Feeling proud at Paarl Gimnasium. Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlgim.co.za/ Foto’s verskaf

Seuns Tennis – HoĆ«rskool Stellenberg 1ste span skitter

Seuns Tennis. Stellenberg se 1ste span Seuns tennis bly onoorwonne! šŸŽ¾ HoĆ«rskool Stellenberg is ongelooflik trots op hul 1ste span seuns tennis wat gister ’n indrukwekkende 10–2 oorwinning teen SACS…

Cavaliers Tennis – HoĆ«r Meisieskool Paarl trotse spanlede

Cavaliers Tennis. šŸŽ¾ HoĆ«r Meisieskool Paarl vier talent en toewyding! Baie geluk aan HoĆ«r Meisieskool Paarl se Laerskool-tennisspelers wat vir die Cavaliers-span gekies is! Julle harde werk, dissipline en passie…

WP-B-Swemkampioenskappe – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter

WP-B-Swemkampioenskappe. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl blink uit by WP-B-kampioenskappe šŸŠā€ā™‚ļø Drie van HoĆ«rskool Gimnasium Paarl se talentvolle swemmers het die afgelope naweek aan die WP-B-swemkampioenskappe deelgeneem en uitstekende prestasies behaal. HoĆ«rskool…

SA “Indoor” Krieketspan – Marlune HoĆ«rskool Montana se trots

SA “Indoor” Krieketspan. 🌟 Monties Skitter Internasionaal! HoĆ«rskool Montana, Pretoria, vier saam met Marlune van der Merwe wat gekies is vir die o.15 dogters SA “Indoor” Krieketspan. Sy gaan ons…

SA Mzansi Interprovinsiale Skaaktoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark

SA Mzansi Interprovinsiale Skaaktoernooi. šŸ† Skaakprestasie van HoĆ«rskool Fichardtpark. Baie geluk aan Kayla Nel, puik skaakspeler van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein. Kayla het die individuele dogters o.16-afdeling gewen het by…

TSA CT Mini reeks – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof tennisprestasie

TSA CT Mini reeks. Bloemhof spog met nóg ’n tennisprestasie šŸŽ¾ HoĆ«r Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch het weer rede om trots te wees op hul jong tennisster. Lize Buys, ’n…

Krieketligawedstryd – HoĆ«rskool Goudveld teen HoĆ«rskool Trio

Krieketligawedstryd. Die Goudveld HoĆ«rskool se o/15 B-krieketspan het Maandag, 9 Februarie 2026, ’n krieketligawedstryd teen Trio o/15 B aangebied en met ’n oortuigende oorwinning weggestap. Wedstrydopsomming Goudveld het eerste gekolf…

Cape Town Mini Tennistoernooi – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl

Cape Town Mini Tennistoernooi. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl Presteer by Cape Town Mini-toernooi. Baie geluk aan Johnathan Fraser (gr. 12), Keagan Grobbelaar (gr. 11) en Pieter Serdyn (gr. 10) wat tydens…

NCASA Swembyeenkoms – HoĆ«rskool Diamantveld presteer

NCASA Swembyeenkoms. HoĆ«rskool Diamantveld in Kimberley het rede tot groot trots nadat Dewet Gouws ’n uitmuntende prestasie gelewer het tydens die NCASA Swem-byeenkoms. Dewet het nie net sy talent bevestig…

St Andrew’s Festival muurbal – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl

St Andrew’s Festival muurbal. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl – Muurbalprestasie. Baie geluk aan Paarl Gimnasium se o.19-seuns-muurbalspan wat onlangs aan die St. Andrew’s Festival deelgeneem het! Hierdie span was die jongste…

PE HoĆ«rskole-atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Framesby blink uit

PE HoĆ«rskole-atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Framesby het tydens die PE HoĆ«rskole-atletiekbyeenkoms, wat op 6 en 7 Februarie 2026 by die Nelson Mandela Universiteit plaasgevind het, uitstekende prestasies gelewer. ’n Sterk groep van…

Midmar Myl 2026 – HoĆ«rskool Witteberg presteer

Midmar Myl 2026. Baie geluk aan die Witteberg-leerlinge wat gister die wĆŖreldbekende Midmar Myl met glans voltooi het: Witteberg is ongelooflik trots op julle deursettingsvermoĆ« en sportmansgees! ✨ ’n Spesiale…

Challengers Hockey Cup – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© blink uit

Challengers Hockey Cup. Die seuns- en dogters tweede hokkiespanne van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die gewilde Challengers Cup deelgeneem. ’n Hoogtepunt van die naweek was…

“West Coast Angle” – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof trots op Kay-Lee

“West Coast Angle.” š—žš—®š˜†-š—Ÿš—²š—² š—ŗš—®š—®š—ø š—µš—®š—®š—æ š—ŗš—®š—æš—ø š—¶š—» š—žš—®š—®š—½š˜€š—² “š—šš—æš—¼š—¼š˜ š—©š˜†š—³.” Koue water, warm harte! 🌊 Kay-Lee Mouton (gr. 11) het Donderdag, 5 Februarie, ’n ongelooflike mylpaal bereik toe sy…

NFS Inter Schools Gala – Welkom Gymnasium outstanding

NFS Inter Schools Gala. šŸ† Welkom Gymnasium Shines at Northern Free State Inter-Schools Gala. Welkom Gymnasium’s Gimmie-swimmers delivered an outstanding performance at the NFS Inter-Schools Gala. The school secured 1st…

Vrystaatstreek-Tennisproewe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter

Vrystaatstreek-Tennisproewe. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© blink uit by Vrystaatstreek-Tennisproewe šŸŽ‰ Vyf talentvolle leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het onlangs hul skool se naam hoog gehou tydens die Vrystaatstreek-Tennisproewe. Met harde werk…

Cavaliers-tennisproewe – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl blink uit

Cavaliers-tennisproewe. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl is uiters trots op ons leerders wat met ywer en talent aan die Cavaliers-tennisproewe deelgeneem het. Hulle het die skool met waardigheid verteenwoordig en uitstekende prestasies…

Wildeklawer Wynland-InterhoĆ«r 2026 – HoĆ«rskool Stellenbosch

Wildeklawer Wynland-InterhoĆ«r 2026. HoĆ«rskool Stellenbosch wen eerste Wildeklawer Wynland-InterhoĆ«r 2026. Op 3 Februarie 2026 het die eerste Wildeklawer Wynland-InterhoĆ«r plaasgevind – ’n dag waar ses top skole mekaar die stryd…