Roeselare uitruilskema 2017/2018
Hierdie jaar is dit die 16de keer dat Hoërskool Strand met die Burgerskool Roeselare in België aan ‘n uitruilskema verbind is. Ons het verlede jaar in België gekuier en nou…
Puik rolbaluitslae van HS Strand se leerders.
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″ background_layout=”light”] Die leerders op foto bo is die drie leerders wat die WP-rolbalspan gehaal het en in April in Bloemfontein aan die SA’s gaan deelneem. Hulle…
Michelle Olivier van HS Strand
Michelle Olivier het ‘n goue medalje gewen by die Oos Metropool skaakproewe wat hierdie naweek op 2 en 3 Februarie by Hoërskool Brackenfell plaasgevind het. Sy was algeheel tweede in…
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se gholf-jaar skop af.
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Hoërskool Punt, Mosselbaai, se gholf-jaar skop af met ‘n groot groep nuwe gholfspelers [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/Hoërskool-Punt-Mosselbaai-se-gholf-jaar-skop-af-met-n-groot-groep-nuwe-gholfspelers-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on”…
Hoërskool Punt atlete neem deel aan Tweekamp
Jandri Sneyders en MJ de Lange van Punt Hoërskool in Mosselbaai,het deelgeneem aan die HIGHGATE INTER TWEEKAMP byeenkoms in Oudtshoorn op 03 Februarie 2018. Hulle het albei vierde geeïndig in…
Lekker gees, uitstekende prestasies en musiek by Dasse-atletiek
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Langenhoven in Riversdal het Donderdag, 25 Januarie 2018, die atletiekseisoen met ‘n opwindende kleure-byeenkoms begin. Puik atletiekprestasies, veelkleurige uitrustings, oorverdowende sang, lekker eetgoed, musiek en goeie…
Hoërskool Langenhoven se ampsdraers van VRL verkies
Die ampsdraers van die Verteenwoordigende Raad van Leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is van links: Anru van Schalkwyk (Tesourier), Radandt Malherbe (Ondervoorsitter), Janique Gerber (Voorsitter) en Andrie Swart (Sekretaresse).…
Hoërskool Langenhoven se Graad 8-leerders ontvang elkeen ‘n Gideon
Op Maandag, 5 Februarie 2018, het mnr. Francois Malherbe (verteenwoordiger van die Gideons) vir elke graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, ‘n Bybeltjie oorhandig. Hulle plaas Bybels in skole,…
DIE ARENDE BOU GEES!
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.89″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/Teambo-3.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][et_pb_text] Ten spyte van die huidige waterkrisis het die Arende gewys: Saam is ons EEN STRAND! Ons het op…
Hoërskool Punt in Mosselbaai skitter in krieket teen SAO Bras
Die wedstryd tussen HS Punt teen Sao Bras is op Vrydag, 2 Februarie 2018 gespeel. Punt wen die loot en besluit om te kolf. HSP teken 150 aan. Reece Taljaard teken…
HSP Mossel Bay Annual Metropolitan
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/HSP-Mossel-Bay-Annual-Metropolitan-3.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/HSP-Mossel-Bay-Annual-Metropolitan-2.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/HSP-Mossel-Bay-Annual-Metropolitan-1.jpg” show_in_lightbox=”on”…
Dag Zero – waterkrisis – waterbesparing deur HS Strand-personeel en leerders
Die leerders van HS Strand het verlede Donderdag, 1 Februarie, pragtig saamgewerk en meer as 200 5l-bottels water na die skool gebring waar dit gestoor word. Die leerders wat sport…
Die Groenklub van HS Strand
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die Groenklub van HS Strand het Woensdagmiddag, 31 Januarie, weer die kuslyn van die Strand gaan skoonmaak. [/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.89″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/Strand-skoonmaak-5.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]
Hoërskool Punt in Mosselbaai : Natuurlewestap
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] NATUURLEWESTAP: Blaauwkrantz Die naweek het 28 leerders van Hoërskool Punt die Blaauwkrantz staproete aangepak. Dit was die eerste staproete van die jaar en dit het op ‘n…
Zack Blaauw van Laerskool Outeniqua
Zack Blaauw van Laerskool Outeniqua het tydens die Leierskapskamp van die prefekte geen probleem gehad om die hindernisbaan baas te raak nie
Saray-Joy Moses van Laerskool Outeniqua
Tydens die Leierskapskamp wat die prefekte van Laerskool Outeniqua, George, by De Hoek gehad het, het Saray-Joy Moses haar “modderbad” terdeë geniet.
Baie geluk aan hierdie seuns van Laerskool Outeniqua
Baie geluk aan hierdie seuns van Laerskool Outeniqua wat pragtig presteer het tydens Laerskool Outeniqua se Kleure Gala. V.l.n.r. Tim van Staden (Senior Victor Ludorum) Hendriko Nel (Junior Victor Ludorum)
Laerskool Outeniqua in George se uitblinker-dogters
Laerskool Outeniqua in George se uitblinker-dogters tydens die skool se Kleure Gala. Voor: Zani Vermeulen (Junior Victrix Ludorum) Agter: Danelle Bosman en Abigail Olivier het die Senior Victrix Ludorum Trofee…
DF Malan Tennis
Sewe van Hoërskool DF Malan se tennisspelers is gekies om die Wes-Kaap Disas te verteenwoordig. WP Skole-tennis het op Saterdag, 20 Januarie 2018, ‘n oefenkamp en bekroningsplegtigheid gehou by Parow…
Hoërskool Langenhoven op Wes-Kaap Onderwysdepartement se top 10
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Dasse is baie bevoorreg dat daar sewe matriekleerders van 2017, 9 plekke op die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) se top 10 vakmerietelys behaal. Lize-Mari Marais is eerste in…
DASSIES ONTMOET BOER ADRIAAN
Die nuwe graad 8-leerders ontmoet boer Adriaan van Boer soek ‘n vrou. Adriaan is ‘n oud-leerder van Hoërskool Langenhoven wat in 2008 matrikuleer het. Op die foto verskyn van die…
NUWE DASSIES WORD VERWELKOM
Hoërskool Langenhoven in Riversdal het op Maandag, 15 Januarie 2018, 96 baie opgewonde nuwe graad 8-leerders ontvang. Die graad 8’s het die jaar afgeskop met ‘n opwindende week wat verskillende …
Hoërskool Langenhoven in Riversdal presteer in karate
Anré Farre, Trinity Griffiths, Nadia de Bruin en Rosa van Zyl is Dassies wat nie sommer sonder handskoene aangedurf moet word nie. Anré, Trinity en Nadia het almal hulle Wes-Kaap…
Hoërskool Lanhenhoven verwelkom nuwe onderwysers
Twee nuwe personeellede het vanjaar by Hoërskool Langenhoven aangesluit. Hulle is van links, me. Malandi Oosthuizen (graad 8 en 9 Wiskunde) en me. Renette Symington (graad 8 en 9 Huistaal).…
Groot eer vir Dasse se Lize-Mari Marais
Lize-Mari Marais, topmatriekleerder van Hoërskool Langenhoven in 2017, het die skool se naam hoog gehou deur op die hoogste gebied, puik te presteer! Lize-Mari behaal ‘n gemiddelde prestasie van 95.3%,…
HOËRSKOOL LANGENHOVEN IN RIVERSDAL DANKBAAR VIR BORG
Hoërskool Langenhoven bedank graag vir Riversdal Toyota vir hul jarelange betrokkenheid by die skool, asook hulle ruim borgskap elke jaar. Sonder borge sal skole nie kan voortbestaan nie. Op die…
HOËRSKOOL LANGENHOVEN IN RIVERSDAL SE TOPPRESTEERDERS IN 2017
Op die foto verskyn die toppresteerders van die Hoërskool Langenhoven in elke graad na afloop van die Desember-eksamen. Van links: Sunica Tesner; graad 8 (90.8%), Nadia Enslin; graad 9 (95.8%),…
Arend Afslaantoernooi, 27 Januarie 2018
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Baie dankie aan HS Bellville, HS Durbanville en HS Hermanus wat deelgeneem en bygedra het tot die groot sukses van die Arend Afslaantoernooi. HS Strand se o.19A-spanne…
Krieket: Uppies 0/15 vs Kenhardt 0/15
Uppies se O/15 krieketseisoen het Dinsdag, 23 Januarie, afgeslaan. Die 0/15 krieketspan het teen Hoërskool Kenhardt gaan speel in Kenhardt. Ten spyte van die baie warm son, kon Uppies se…
Uppie Ruiter kry Span vir Ruiterkuns
Die Noord Kaap het vanjaar weer `n goeie span gehad wat deelgeneem het aan die proewe. Daar was `n totaal van 47 ruiters wat deelgeneem het in die Driegang afdeling…
Hoërskool Punt in Mosselbaai: Skaak
Die naweek het Punt leerders deelgeneem aan die eerste Mosselbaai skaakproewe by Hoërskool Soa Bras. Leerders wat vir die Mosselbaai skaakspan wil kwalifiseer moet 2 van die 3 proewe bywoon.…
Johanné en Anouska van Hoërskool Langenhoven in Riversdal kán skiet
Johanné van der Vyfer en Anouska Fouché het op Saterdag, 9 Desember 2017, SAARA WP, tydens die Noord-Kaap Ope te Douglas, verteenwoordig en mooi presteer. Beide het in die vroue…
Hoërskool Punt, Mosselbaai, hou interhuis atletiek-byeenkoms
Hoërskool Punt se jaarlikse interhuis atletiekbyeenkoms is op 26 Jan 2018 by die Van Riebeeckstadium in Mosselbaai gehou. Aangeheg ‘n foto van ons verskillende spanne se dirigente. Agter vlnr: Curtley…
HS Strand het op dramatiese wyse met HTS Drostdy afgereken
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″ background_layout=”light”] Name van die spelers op foto: AGTER: Mnr. Andries Louw (bestuurder), Hackuum Jansen, Danico Maré, Guillaume Jansen, Liam Martin, Edward Russouw, Henco Stoffberg, Estiaan Marais,…
Kwaggas besoek Demi-Leigh Nel-Peters in Sedgefield
Talle leerders van Hoërskool Outeniqua het Sondag, 28 Januarie, opgeruk na Sedgefield om Mej Heelal en oud-Kwagga, Demi-Leigh Nel-Peters, te gaan verwelkom!
Hoërskool Punt van Mosselbaai se sportvrou van die jaar word gedeel
Dit word gedeel deur Christie Smit (links) en Marizaan van der Mescht (regs)
Hoërskool Strand se eerste toutrekkompetisie vir 2018
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″] HS Strand se eerste toutrekkompetisie het die naweek in Melkbosstrand in warm weersomstandighede plaasgevind. Die skool se toutrekspanne het vir die eerste keer in die nuwe…
Wiehann Meyer van HS Strand presteer uitstekend in krieket
In 2016 het Rewayne Viljoen die Boland se o/17 – Plattelandspan gehaal. In 2017 het Wiehann Meyer hierdie prestasie herhaal. Voorwaar ‘n groot prestasie vir HS Strand se krieket. Wiehann…
Hoërskool Noord-Kaap verwelkom hul nuwe personeel
Voor vlnr: Ms Anastasia Sayed – English First Additional Language Ms Tasneem Mohamed – English Home Language Me. Nicole Topkin – Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal Ms Samantha…
Hoërskool Punt in Mosselbaai verwelkom die proefstudente van 2018.
Hoërskool Punt in Mosselbaai verwelkom die proefstudente wat huidiglik by HS Punt proef. Agter: Mnr Myburgh Linde Voor vlnr: Me Stephani Snyman, Me Elizna Sauer, Me Lara Bothma, Me Sune…
Alouise Campher van Outeniqua Hoërskool in George
Alouise Campher van Outeniqua Hoërskool in George, lid van die Sa o/16 muurbalspan. Alouise Campher van Outeniqua Hoërskool het in die Desembervakansie as lid van die SA onder 16 muurbalspan…
BMW SA Ope Gholf Kampioenskap 2018 : Kwaggas gaan groot!
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″] Kwaggaland se naam is hoog gehou by die onlangse 2018 BMW SA Ope Kampioenskap wat by die Glendower Gholfbaan, van 11 tot 14 Januarie 2018 plaasgevind…
Laerskool Newton in Kimberley verwelkom hulle nuwe Graad1’s
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/01/Laerskool-Newton-verwelkom-hulle-graad-1s-9.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/01/Laerskool-Newton-verwelkom-hulle-graad-1s-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/01/Laerskool-Newton-verwelkom-hulle-graad-1s-8.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off”…
Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley se krieketspan toer na Kaapstad
HNK van Kimberley se krieketspan het onlangs hul eerste toer na Kaapstad onderneem. Hulle het aan die Cape Schools Festival gaan deelneem wat 7 tot 12 Januarie gehou is. Die…
Jessi Wessels, Ruiterkuns Ruiter van Hoërskool Upington, kry Span
Jessi Wessels van Hoërskool Upington in die Noordkaap, is ingesluit in die Noord-Kaap Span wat gaan deelneem aan die ESSASA Nasionale Saalperd Proewe vanaf 25-27 Januarie 2018 in Parys vir…
Nuwe personeellede van HS Strand 2018
Die volgende nuwe personeel het vanjaar by HS Strand aangesluit: Van links na regs: Leana du Toit( NW, Wisk), Iwaan Schell (Tegnologie, LO), Lorinda van Wyk (Skeppende Kuns, Musikale Teater),…
Hoërskool Punt in Mosselbaai verwelkom nuwe personeel
HSP verwelkom graag die volgende personeel by die Punt-familie: Agter: Me. Marie Skeen, Me. Liandre le Clus Middel: Me. Jo-Mari van der Merwe Voor: Me. Marlene Botha, Caro Barkhuizen
Die Afrikaanse Departement van HS Strand
HS Strand is een van die Top 20-skole in die land wat die meeste onderskeidings vir Afrikaans Huistaal in die Senior Sertifikaat eksamen behaal het. Die skool het 34 leerders…
Hoërskool Outeniqua, George, se leerders is op merietelys
Vir die tweede agtereenvolgende jaar is die Hoërskool Outeniqua baie trots dat twee van hulle leerders op die Wes-Kaap se merietelys is. Hulle sal op 11 Januarie die voorreg geniet…
Hoërskool Outeniqua in George se top matrieks by Leeuwenhof
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/01/Leewenhof-2-met-Helen-Zille.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][et_pb_text] Vir die tweede agtereenvolgende jaar is die Hoërskool Outeniqua baie trots dat twee van ons leerders…








