Hoërskool Upington Matrieks doen dit weer!
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die jaar 2017 is by Hoërskool Upington afgesluit op ‘n hoë noot met die jaarlikse Nasionale Senior Sertifikaat eksamenuitslae. Hoërskool Upington word aangewys as een van die…
2017 Topmatrieks van Hoërskool Langenhoven, Riversdal
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] 20 A-gemiddeldes 15 B-gemiddeldes Aantal kandidate – 86 Kandidate geslaag – 85 157 vakonderskeidings Baie geluk met uitstekende uitslae! 2017 SE TOPPRESTEERDERS: 1 Lize Mari Marais –…
Paul Roos Gimnasium Matriek Uitslae
BAIE GELUK AAN DIE MATRIEKKLAS VAN 2017 ?   16 leerders slaag met 90%+ gemiddeld ?   67 leerders slaag met A-gemiddeldes ?   88,1% leerders slaag met universiteitstoelating ?   593 vakonderskeidings ?   …
Hoërskool Punt se 2017 Matriek Uitslae
HOERSKOOL PUNT SE 2017 MATRIEKGROEP (199 KANDIDATE) BEHAAL ‘N 100% SLAAGSYFER KANDIDATE MET ‘N A-GEMIDDELD: LEIGHTON JACOBS MET 4 ONDERSKEIDINGS: 80% MICHAEL HANEKOM MET 3 ONDERSKEIDINGS: 80,3% MARYKE JANSE VAN…
Hoërskool Strand Gr 12 Uitslae 2017
99.1% slaagsyfer: 215 kandidate slaag en 217 kandidate voltooi die eksamen. 18 leerders behaal ‘n A-gemiddelde (8.4%) 41 leerders behaal ‘n B-gemiddelde (19%) 63 leerders behaal ‘n C-gemiddelde (29%) 215…
BAIE GELUK MATRIEKS 2017
Baie mense wil graag berge verskuif, maar slegs enkeles is bereid om te oefen op klein heuweltjies. Hartlik geluk met jul uitslae en die afhandeling van die eerste stap van jou loopbaan!…

Congratulations to all the Matrics
Success is not easy to achieve in life. It comes to those who willingly strive for it. You did your best and this special day is a proof to that. Yes,…
Congratulations to all the Matrics of 2017
Success is not easy to achieve in life. It comes to those who willingly strive for it. You did your best and this special day is a proof to that. Yes,…
Geseënde Kersfees
Schools That Rock wens aan al ons skole, onderwysers, leerders, ouers en ons gewaardeerde

Merry Christmas
Schools That Rock would like to wish all the schools, learners, parents and our very

Merry Christmas en Geseënde Kersfees
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.90″ background_layout=”light”] Aan al ons skole, onderwysers, leerders, ouers en ons gewaardeerde adverteerders, ‘n baie Geseënde Kersfees [/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.90″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/12/merry-christmas.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][et_pb_text…

DF-leerders skitter in Rekeningkunde olimpiades
DF-leerders skitter in SAIPA en SAICA Rekeningkunde olimpiades DF spog met drie leerders wat puik in die Rekeningkunde oilimpiades presteer het. Juané Cronjé (graad 12) is as die nasionale wenner…
Hectic Biltong-trofee vir sportvrou van die jaar.
Individuele sport – Kristin Meyer – Atletiek Hoërskool Strand Kristin Meyer neem reeds van veertienjarige ouderdom getrou aan atletiek deel – aanvanklik aan die langer hardloopitems, maar mettertyd het sy…
Elger Braasch van HS Strand
Elger Braasch, hoofseun van 2017, het namens die matriekgroep ‘n horlosie vir elke klas gegee asook ‘n groot horlosie vir die voorportaal. Hier oorhandig hy die horlosie aan die skoolhoof…
DF is besonder trots op Ulrich van Zyl.
DF is besonder trots op Ulrich van Zyl. Hy is vir die Wes-Kaap se o.15B-krieketspan gekies en neem vanaf 2-5 Desember aan die “regional”-krieketweek deel. Die toernooi vind in Sasolburg…
Laerskool Hendrik Louw – Pretloop nuus
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Laerskool Hendrik Louw het gistermiddag ‘n pretloop op die strand gehad. Nagenoeg 850 Louwtjies het deelgeneem aan die pretloop. Henties Sappe was die hoofborg van die heerlike…
Hoërskool Punt se matrieks van 2017 voltooi hul laaste vraestel
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Hiermee Hoërskool Punt in Mosselbaai se matrieks wat hul laaste vak geskryf het. Hulle het ook soos in die verlede hul skoolskoene by…
Izaan Hough van Hoërskool punt in Mosselbaai
Izaan Hough van Hoërskool punt in Mosselbaai, wen 4 goue en 1 silwer medalje in swem-kampioenskap. Izaan Hough van HSP het die afgelope naweek aan Eden Aquatics se Long Course…
Uitstekende krieketnuus van Hoërskool Strand
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″] By die KFC Krieketfees in Mosselbaai is ‘n aantal talentvolle spelers uitgenooi om saam met ‘n Suid-Afrikaanse uitnodigingspan in Junie 2018 in Nederland teen spanne van…
Briljante prestasie van oudleerder
Ek stuur graag die briljante prestasie van een van HS Strand se oudleerders deur. Hy is Ruan Oostenbrink wat in 2011 gematrikuleer het. Hy het sy MBChB (medies) geslaag met…
Carl Julius van Hoërskool Noord-Kaap
Carl Julius van Hoërskool Noord-Kaap is skrywer van formaat  In HNK is Carl lank reeds welbekend vir sy uitsonderlike skryfkuns. Sy eerlike en ongekunstelde skryfkuns gryp die leser se aandag…
Hoërskool Noord-Kaap presteer by ATKV
Hoërskool Noord-Kaap presteer by ATKV Afrikaans Junior Olimpiade Kaitlyn eindig eerste in die NK in die Addisionele Taalafdeling. Johane is tweede in die provinsie in die Huistaal-afdeling en is ook in…
Northern Cape High School, Kimberley, learners form part of NC Provincial Debating
These learners from NCH form part of the Northern Cape provincial debating team which will be representing the province at the national round of the SA Schools Debating Competition in Port…
Ethan Demas from Northern Cape High School
Ethan Demas from Northern Cape High School in Kimberley receive bronze at SA Mathematics Olympiad Ethan Demas received a bronze medal for participating in the 3rd and final round of…
Hiermee Laerskool Hendrik Louw se verkose leiers vir 2018.
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″] Rouvé Bergmann, Nina Odendaal (Onderhoofdogter), Leoné Hugo (Hoofdogter), Schalk Bezuidenhout (Hoofseun), Leejay Petersen (Deputy Head Boy), Rudie Bergmann. [/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.89″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/11/Hoofleiers-2018.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off”…
Baie geluk aan die hoofleiers van Laerskool Outeniqua vir 2018
V.l.n.r. Drikus de Jager (Onderhoofseun), Tim van Staden (Hoofseun), Abigail Olivier (Onderhoofdogter), Carla Krüger (Hoofdogter).
Junior Prysuitdeling van Laerskool Outeniqua
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Baie geluk aan al hierdie pryswenners wat tydens die Junior Prysuitdeling van Laerskool Outeniqua trofeë gewen het. [/et_pb_text][et_pb_image admin_label=”Image 1″ _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/11/Foto-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off”…
Hoërskool Punt, Mosselbaai se Punt Vaatjie-Gholfdag
Die jaarlikse Vaatjie gholfkompetisie het op 10 November in winderige toestande plaasgevind. Die wenners van die 9 putjie kompetisie was J Joubert en S du Plessis van Laerskool Hartenbos en…
Hoërskool Upington Krieket se pad na die finale
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Oktober en November was vir Hoërskool Upington krieket van die beste tye dié jaar. Die O/19 span, wat in die week speel, het…
Danie Theron, HS Strand se hoofseun van 2018
Danie Theron, HS Strand se hoofseun van 2018, is verkies vir Die Burger jeugleierkonferensie in Desember 2017. Danie gaan saam met 52 ander jeugleiers, verkies uit die Oos-Kaap, Noord-Kaap en…
Spoggerige nuwe Rugbytelbord
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Ons spog met ‘n nuwe, bykomende rugbytelbord. Dankie aan mnr. Faffa en mev. Annelise Venter van Seed Oil SA wat dit vir ons moontlik gemaak het. Die groot telbord…
Hoërskool Upington-ruiters se seisoen begin goed
Drie Uppies het deelgeneem aan die Upington Saalperd Streekskou wat plaas gevind het op 13 en 14 Oktober 2017 in Upington. Hulle is Toanita Strauss, Jessi Wessels en Inge Wessels.…
Hoërskool Upington se swemmers werk hard
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die Noord Kaap Sprint Gala te Upington, 20 en 21 Oktober 2017, was die eerste gala van die seisoen. Hier volg hul uitslae…
Hoërskool Punt in Mosselbaai se prefekte vir 2018
Agter vlnr:Â Wessel van Graan, JP Marx, Craig Streuderst, Luan Els, Altus Lourens, Frikkie Potgieter, Jean-Pierre Delport (o/hoofseun), WG Strauss, Simon Schumann, Francois Gerber en Lwazi Mpato Ry 4:Â Mnr.…
Izaan Hough van Hoërskool Punt
Izaan Hough van Hoërskool Punt, Mosselbaai, wen 2 goud en 3 silwer medaljes in swem Izaan Hough het die afgelope naweek aan die Freda Barnard swemgala deelgeneem. Die gala is…
Laerskool Hendrik Louw Dans
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Laerskool Hendrik Louw het laas week Vrydag- en Saterdag aande n Pa/dogter en Ma/seun dans in skoolsaal gehad. Â Die dekor was pragtig en die dames van OOV…
Laerskool Outeniqua se seuns-tennisspan skitter in die Paarl
Laerskool Outeniqua in George se seuns tennisspan het aan die Gerrie Berner Nasionale Tennistoernooi in die Paarl deelgeneem. Hulle het ‘n welverdiende sewende plek behaal uit 16 deelnemende skole vanoor…
Jana Breedt van Hoërskool Upington lewer puik prestasie
Jaarliks kan hoërskool leerders inskryf vir ‘n Rekeningkunde Olimpiade gedryf deur SAICA. Hoewel dit hoofsaaklik gemik is op graad 12-leerders, kan graad 11’s ook inskryf. As graad 11-leerder van Upington…
Hoërskool Velddrif kies leiers vir 2018
Onder voorsitter – Verna Hendriks Voorsitter – Jacorien Els Ons is baie trots op julle