)

Carl Julius van Hoërskool Noord-Kaap

Carl Julius van Hoërskool Noord-Kaap is skrywer van formaat

 In HNK is Carl lank reeds welbekend vir sy uitsonderlike skryfkuns. Sy eerlike en ongekunstelde skryfkuns gryp die leser se aandag elke keer.

Van Carl se skryfwerk het vanjaar in die Poort-kompetisie, ‘n nasionale kompetisie vir jong skrywers, ‘n projek van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, erkenning gekry. Hy het ‘n vierde plek vir digkuns en ‘n sewende plek vir prosa verwerf.

Hy het ook aan die FAK Nasionale Ekspo deelgeneem en weer eens uitstekend gevaar deur drie brons medaljes vir prosa te ontvang. In die kategorie vir digkuns het hy een brons, twee silwer en ‘n goue medalje ontvang.

Carl het ook aan ‘n skryfkompetisie van die Bloemfonteinse Skrywervereniging deelgeneem. Skrywers van oor die hele Suid-Afrika neem aan hierdie gesogte kompetisie deel. Carl het die wengedig in die skole-afdeling geskryf terwyl ‘n tweede gedig eervol vermeld is.

Voorwaar ‘n prestasie!

Carl is ‘n beslis ‘n waardige wenner van die Ambassadeurstrofee! Baie geluk!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal