Hoërskool Noord-Kaap presteer by ATKV Afrikaans Junior Olimpiade
Kaitlyn eindig eerste in die NK in die Addisionele Taalafdeling. Johane is tweede in die provinsie in die Huistaal-afdeling en is ook in die nasionale top 100. Al hierdie leerders is in die provinsiale top 10 en hul gemiddeld is ook hoër as die nasionale gemiddeld.
Kaitlyn Jooste, Shihaam Suliman, Shasta-Leigh Adams en Johané Schon en Alyssa Jacobs.