)
Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Die grootste deel van die skare het van hulle klere op die pad oopgegooi … Matteus 21: 8-9 Thought of the Week – Many people…

Mnr & Mej AJ Sportweek – Hoërskool Punt kondig met trots aan

Mnr & Mej AJ Sportweek. Mnr & Mej AJ Sportweek 2026 – Finaliste. Wat ’n onvergeetlike aand by ons Mnr en Mej AJ Sportweek! Die atmosfeer was elektries toe ons…

Derek Braans Rugby Festival – Kingswood College outstanding

Derek Braans Rugby Festival. Look who we found! Kingswood College’s U13A rugby boys recently took part in the annual Derek Braans Rugby Festival hosted by Cowan House. The team was…

SA National Junior Swimming – Eunice High School superior results

SA National Junior Swimming. ANJ Champion – Eunice Swimmers Shine at Nationals. Eunice swimmers, Leila Yazbek, Hana Duncan, and Dayna van Niekerk, recently competed at the SA National Junior Swimming…

ASA Kampioenskappe – Goud vir Hoërskool Outeniqua

ASA Kampioenskappe. 🏆 Hoërskool Outeniqua blink! Goud vir Tatyana Viljoen! By die ASA Kampioenskappe het Tatyana Viljoen die dogters o.18-paalspring oorheers met ’n asemrowende hoogte van 3,59m. Met dié prestasie…

SA Junior Swem-kampioenskappe – Hoër Meisieskool Oranje

SA Junior Swem-kampioenskappe Foto: Die 6-tal wat vir die kampioenskap gekwalifiseer het, is Annabel Meyer, Emma Pretorius, Katie de Jager, Ané Snyders, Meandri de Vos, Leandi Prinsloo.Inlas: Kayla Vosloo was…

SA Junior National Championships – Curro Durbanville superior

SA Junior National Championships. Curro Durbanville High School – Swimming News. Curro Durbanville High School is proud to congratulate its swimmers on their exceptional performances at the SA Junior National…

SA Pistool Federasie – Hoërskool Zwartkop

SA Pistool Federasie – Hoërskool Zwartkop is baie trots op Marc Schutte. Sy naam gaan nog lank weerklink in die skietkringe van Suid-Afrika. Hierdie talentvolle jong man van Hoërskool Zwartkop…

Freestate Cycling Road Series – Grey College superior results

Freestate Cycling Road Series. Grey College Cycling Outstanding Achievement. Congratulations to the boys who took part in the 3rd leg of the Free State Road Series in Clarens this past…

School Boy Cricket Camp – Grey College’s proud announcement

School Boy Cricket Camp. Congratulations to Christoph Brönn, Hannes Peyper, and Jean Meyer, who have been selected by Cricket South Africa to attend a training camp in Durban from 1–3…

Wes-Kaap Skole-bergfietskompetisie – Paarl Gimnasium

Wes-Kaap Skole-bergfietskompetisie – Paarl Gimnasium se fietsryers het behoorlik hul staal gewys. Die fietsentoesiaste het onlangs hul skool met trots verteenwoordig by die Wes-Kaap-skole-bergfietskompetisie. Vyf van die fietsryers het die…

SA Junior Nationals Swim Championships – Hoërskool Outeniqua

SA Junior Nationals Swim Championships. Kwaggas se swemmers blink uit by SA Junior Nationals. Hoërskool Outeniqua, George, is trots op twee van hul talentvolle swemmers. Alice Esterhuyse en Isabeau Coetsee,…

Junior School Swimming Highlights – St John’s DSG delighted

Junior School Swimming Highlights. It has been an action-packed term in the pool for our youngest “Yellow Fins,” who proudly represented St John’s DSG at several galas. In the final…

U13 Girls Soccer – Pretoria Primary Schools’ Antonia outstanding

U13 Girls Soccer. Jacaranda International learner selected for the U13 Girls Soccer, FAPS girls’ soccer team.Congratulations to Antonia Dias Ribeiro! At only 11 years old, Antonia has already achieved something…

SA Top Schools Squash – Kingswood College delighted

SA Top Schools Squash. Kingswood College Girls’ Squash Triumph. Kingswood College, Makhanda, is proud to announce that its Girls’ 1st Squash Team has qualified for the prestigious SA Top Schools…

All Girls Hokkietoernooi – Primêre Meisieskool Oranje

All Girls Hokkietoernooi. Primêre Meisieskool Oranje stel met trots die 2026 Eerste Hokkiespan bekend! 🏑 Oranje se 2026 Eerste Hokkiespan het reeds koers gekies na Kaapstad om deel te neem…

Eerstespanne “Capping” – Hoërskool Stellenbosch

Eerstespanne “Capping” – Hoërskool Stellenbosch se eerste netbal-, hokkie- en rugbyspanne het hul eerstespanne”capping” gevier. Dit het tydens ‘n glansryke aand op 24 Maart plaasgevind. Die saal het geborrel van…

SA National Junior Championships – Grey College

SA National Junior Championships – Congratulations to our talented swimmers who proudly represented Grey College at the SA National Junior Championships. It took place in Gqeberha from 21–25 March. With…

Neurodiversity Awareness Week – Michaelhouse’s informative week

Neurodiversity Awareness Week. Celebrating our Neurodiversity week. Neurodiversity is the recognition that differences in human brain function are natural and that variations in thinking, learning, and information processing—such as autism,…

SA Tweekampkampioenskappe – Hoërskool Outeniqua nr 1 in SA

SA Tweekampkampioenskappe. Eden Tweekamp het die jaar op ’n glansryke hoogtepunt afgesluit met deelname aan die 49ste SA Tweekampkampioenskappe in Oudtshoorn op 20 en 21 Maart. Hoërskool Outeniqua het uitgestyg…

SA Toutrek Kampioenskappe – Hoërskool Robertson

SA Toutrek Kampioenskappe – Hoërskool Robertson se toutrekhelde het die afgelope naweek geskitter op die nasionale verhoog. Die Suid-Afrikaanse Toutrek Kampioenskappe is by Hoërskool Robertson aangebied. Met trots en groot…

Duitse Taaldiploma – Hoër Meisieskool Oranje

Duitse Taaldiploma: Foto: links, voor: Rewahae Mohapi, Thiamé Hoffman, Bonolo Phala, Anika Kotzé, Kaylin Maartens, Lasya Buys. Agter: Ruby da Silveira, Anabelle Laubscher, Mirah Louw, Dakota Breytenbach. Afwesig: Wilanie Jusjong,…

Free State Road Series – Hoërskool Fichardtpark skitter

Free State Road Series. Hoërskool Fichardtpark – Fietsrynuus. Baie geluk aan Dané Taljaard wat die afgelope naweek aan die Bethlehem & Clarens Free State Road Series deelgeneem het. Op 21…

SA Mathematics Olympiad – St Charles College superior results

SA Mathematics Olympiad. St Charles College Shines in Round 1 of the SA Mathematics Olympiad. On 12 March 2026, St Charles College boys took part in Round 1 of the…

Trompoppies kompetisie – Hoërskool Jim Fouché skitter

Trompoppies kompetisie. 🎉 JF Trompoppies skitter by hul eerste kompetisie! Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, vier met trots die ongelooflike prestasies van hul Trompoppies wat die afgelope naweek aan hul eerste…

Nasionale SA Tweekampkampioenskappe – Hoërskool Stellenberg

Nasionale SA Tweekampkampioenskappe. Tweekampprestasie van formaat! Sewe uitmuntende atlete van Hoërskool Stellenberg het die skool én die Westelike Provinsie met trots verteenwoordig by die 49ste Nasionale Suid-Afrikaanse Tweekampkampioenskappe. Die Westelike…

SA Toutrek – Landboudal Boere blink uit

SA Toutrek – Landboudal Boere se jong toutrekkers het Robertson behoorlik laat kennis neem by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe. Uitslag van die SA Toutrek: Hierdie oorwinnings is ’n bewys van harde…

Nasionale SANSSU – Hoërskool Garsfontein

Nasionale SANSSU – Hoërskool Garsfontein is trots om uitstaande nuus te deel oor hul talentvolle skuts! SANSSU staan vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Skoleskuttersunie. Dit is die amptelike liggaam wat skoleskiet…

SANESA Qualifier No 2 – Glenwood House School delighted

SANESA Qualifier No 2. Glenwood House, George is incredibly proud of Lea Lombard, who recently competed in SANESA Qualifier No. 2 – her very first qualifier after joining the season…

KZN U19 Basketball teams – Maritzburg College number one

KZN U19 Basketball teams. Maritzburg College – Leading the Way in Basketball Excellence. Maritzburg College, KwaZulu-Natal, is the Top basketball school in South Africa, setting the benchmark for discipline, commitment,…

Rekordgetal kwalifiseerders – Hoër Meisieskool Oranje

Rekordgetal kwalifiseerders – Hoër Meisieskool Oranje spog met ‘n rekordgetal kwalifiseerders in atletiek. Oranje se baan- en veldatlete het weer bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening te…

Flinkdinkers kompetisie – Hoërskool Framesby presteer

Flinkdink kompetisie. Flinkdinkerskompetisie is ’n hoogtepunt van spanwerk en talent. Hoërskool Framesby, Gqeberha, se Flinkdinkers-kompetisie, wat Dinsdag, 17 Maart, plaasgevind het, was ’n groot sukses en het die gees van…

Goju Kai Vrystaat Karatekampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché

Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, is trots op die uitmuntende prestasies van twee van sy leerders tydens die Goju Kai Vrystaat Karatekampioenskappe wat op 14 Maart plaasgevind het. Hierdie uitsonderlike prestasies…

Laser Run – Hoërskool Jim Fouché se AJ Theron skitter

Laser Run. Hoërskool Jim Fouché se AJ Theron blink uit in Laser Run. AJ Theron, ’n uitstaande sportman van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het op 9 Maart aan die…

Goals For Good – Union High School’s Old Unionites help hockey

Goals For Good. Celebrating the Jacobs Family’s Generous Support of hockey. How special it is when the Union story comes full circle – when a former 1st team hockey captain…

Inge Ferreira maak geskiedenis – Hoër Meisieskool Oranje

Inge Ferreira maak geskiedenis – Hoër Meisieskool Oranje se Inge Ferreira het geskiedenis gemaak ná 19 jaar. Om in een jaar Oranje se 1ste netbalspan én 1ste tennisspan te haal,…

Salt Hockey Tournament – Paarl Girls’ High delighted

Salt Hockey Tournament. Paarl Girls’ High’s U.14A and U.14B teams enjoyed a fantastic weekend at the SALT Hockey Tournament, proudly displaying teamwork, determination, and true sportsmanship throughout. ✨ A special…

Schools Water Polo – Clarendon High School for Girls delighted

Schools’ Water Polo. Clarendon High School for Girls – East London U16 South African Team 💦 We are immensely proud to announce that five of our Clarendon girls were officially…

Vrystaat-Swemspan – Hoër Meisieskool Oranje

Vrystaat-Swemspan – Hoër Meisieskool Oranje kondig met trots aan dat sewe van hul leerders gekies is vir die Vrystaat-swemspan. Die swemmers wat die eer gekry het om die Vrystaat-swemspan te…

SA Schools XCO – Charlie Hofmeyr se Jeandré Gerber presteer

SA Schools XCO. Hoërskool Charlie Hofmeyr maak geskiedenis by SA Schools XCO. Jeandré Gerber, leerling van Charlie Hofmeyr, het sy naam in Charlies-geskiedenisboeke geskryf toe hy vir die eerste keer…

NWU Prestige Sportreeks – Montana Pta vs Volkies Heidelberg

NWU Prestige Sportreeks. Die Monties het Saterdag, 21 Maart, met vurige spangees en vasberadenheid die NWU Prestige Sportreeks betree. Van die eerste fluitjie af het Hoërskool Montana se netbalspanne hul…

U16 Lions Invitational Team -Trinityhouse Randpark Ridge selected

U16 Lions Invitational Team. Trinityhouse Randpark Ridge is proud to celebrate the achievements of its high school rugby players, Stephan van Deventer and Othandwayo Mbatha. Both rugby players have been…

Gholf Prestasie – Primêre Skool Naudeville

Gholf Prestasie – Primêre Skool Naudeville vier met trots die uitstaande gholf prestasie van een van hul eie leerders. Wihan Pretorius het op 21 en 22 Maart deelgeneem aan die…

SA Hoërskole-atletiekkampioenskappe – Hoërskool Punt se trots

SA Hoërskole-atletiekkampioenskappe – Germiston. Hoërskool Punt, Mosselbaai, is ongelooflik trots op hul uitmuntende groep atlete wat hierdie naweek in Germiston aan die SA Hoërskole-atletiekkampioenskappe gaan deelneem! Hierdie kampioenskappe bring die…

School Hockey open weekend – Kearsney College vs Glenwood

School Hockey open weekend. Kearsney College produced a commanding 7–2 victory over Glenwood High School during the hosts’ Open Weekend, in a match that was far more competitive than the…

SA Junior Muurbal Ope – Hoërskool Strand se Liam skitter

SA Junior Muurbal Ope. Hoërskool Strand se muurbalspelers het die afgelope naweek, van 20 tot 22 Maart, aan die SA Junior Muurbal Ope deelgeneem – ’n nasionale toernooi wat dien…

SA Junior Muurbal Ope – Hoërskool Outeniqua staan uit

SA Junior Muurbal Ope. Kwaggas uitblinkers op die muurbalbaan! Drie leerders van Hoërskool Outeniqua, Christian Swanepoel, Ruan Botha en Hanrie Duits, het die afgelope naweek die skool se naam hoog…

School Boy Rugby – Kearsney College 1st XV vs Glenwood High

School Boy Rugby. Kearsney 1st XV beat Glenwood 1st XV 18–10 in miserable conditions. Glenwood travelled to Kearsney on Saturday for the hosts’ first home fixture of the season. Played…

International Championships – Primêre Skool Naudeville

International Championships – Primêre Naudeville is ongelooflik trots op Leah Blignaut wat onlangs haar talent en harde werk op die wêreldverhoog bewys het. Sy het opgetree by die D.T.M.A Galaxy…

Camps Bay Fun Run – Camps Bay High School excellent support

Camps Bay Fun Run. HOKA Supports Young Runners as Camps Bay High Builds Community Through Sport. Camps Bay High School recently hosted a vibrant Fun Run in Camps Bay. The…