)
BVHS 0.16-Hokkietoernooi – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

BVHS 0.16 Hokkietoernooi. BVHS 0.16A Dogtershokkiespan blink uit by BVHS o.16-Hokkietoernooi. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se 0/16A Dogtershokkiespan het onlangs aan die CUT & BVHS 0/16-hokkietoernooi deelgeneem – en watter ongelooflike…

Easter Rugby Festival 2026 – HoĆ«rskool Zwartkop vs Dr EG Jansen

Easter Rugby Festival 2026. Day two, match three. ( Photo above: Zwartkop flanker, Luan Wepener with the ball). With barely a minute played, Zwartkop struck first in Saturday’s third KERF…

Vlak 2 Nasionale Swemkampioenskappe – BVHS swemmers skitter

Vlak 2 Nasionale Swemkampioenskappe. Die Vlak 2 Nasionale Swemkampioenskappe het onlangs in Potchefstroom plaasgevind, waar leerlinge van BVHS, saam met lede van die Bethseals-swemklub, uitstaande prestasies behaal het. Die volgende…

Belgotex-Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Sentraal staan uit

Belgotex Hokkietoernooi. HoĆ«rskool Sentraal-hokkiespelers blink uit. HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, het tydens die Belgotex-hokkietoernooi weer eens bewys hoekom hulle as een van die top hokkieskole in die land gereken word. Die…

Easter Rugby Festival 2026 – Durban High School vs Rustenburg

Easter Rugby Festival 2026. Day two, match two. Photo above: DHS try from utility back Richardt Kriel. For the third year running, Durban High School (DHS) and HoĆ«rskool Rustenburg clashed…

Easter Rugby Festival 2026 – Peterhouse Boys vs Milnerton High

Easter Rugby Festival 2026. Day two, match one. The early morning mist lifted over Botha’s Hill as Peterhouse Boys of Zimbabwe and Milnerton High from Cape Town opened Day Two…

SA Vlak 2 Swemkampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark

SA Vlak 2 Swemkampioenskappe. Baie geluk aan Aila van Biljon, skitterende swemmer van Fichies wat van 30 Maart tot 1 April aan die SA Vlak 2 Swemkampioenskappe in Potchefstroom deelgeneem…

Easter Rugby Festival 2026 – Milnerton High vs EG Jansen

Easter Rugby Festival 2026. Day one, match five. Milnerton High vs Dr EG Jansen. Dr EG Jansen struck first in their mid-afternoon clash on Stott Field, right-wing Werner Breydenbach breaking…

Easter Rugby Festival 2026 – Kearsney College vs Rustenburg

Easter Rugby Festival 2026. Day one, match four. Kearsney College vs HoĆ«rskool Rustenburg. A thunderous roar welcomed the home side, Kearsney College, as they opened Thursday’s fourth clash of the…

ASA Kampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark atlete uitstaande

ASA Kampioenskappe. HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, het van 26 – 28 Maart tydens die SA o.16, o.18, o.20 en o.23 ASA Kampioenskappe in Germiston puik presteer. Fichies se atlete het met…

WKF Karate Youth League – HoĆ«rskool Witteberg se HanrĆ© skitter

WKF Karate Youth League. HanrĆ© Dreyer skitter met silwer by eerste WKF Karate Youth League in Afrika! Van 26–28 Maart het Zimbabwe geskiedenis gemaak deur die heel eerste WKF Karate…

Easter Rugby Festival 2026 – Westville Boys High vs Framesby

Easter Rugby Festival 2026. Kearsney Easter Rugby Festival 2026 – Day 1, Match 3: Westville Boys’ High vs Framesby Westville Boys’ High, Westville, KZN, made a statement in their opening…

Easter Rugby Festival 2026 – Transvalia vs Peterhouse

Easter Rugby Festival 2026. Day one, match 2. With the morning dew quickly burned away by the sun, handling improved, and spectators were treated to a fiercely contested clash between…

Hansieweek Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Sentraal presteer

Hansieweek Hokkietoernooi. HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, se dogters- en seunshokkiespanne het tydens die Hansieweek Hokkietoernooi, wat van 27 Maart tot 1 April plaasgevind het, hul talent en vasberadenheid op die veld…

Easter Rugby Festival 2026 – Kearsney College’s outstanding event

Easter Rugby Festival 2026. Day one, match 1: Helpmekaar Kollege vs Glenwood High On a glorious autumn morning at Botha’s Hill, Helpmekaar Kollege opened the 2026 Kearsney Easter Rugby Festival…

School Boy Rugby – St Andrew’s College exceptional output

School Boy Rugby. St Andrew’s College Rugby – Weekly Round-Up. Last week was a busy and rewarding one for College, with School Boy Rugby. From Cape Town to Makhanda, the…

Rory Sullivan Hockey Festival – HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet

Rory Sullivan Hockey Festival. HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet se eerste hokkiespan het die afgelope naweek met groot geesdrif deelgeneem aan die Rory Sullivan Senior Rugby & Hockey Festival, aangebied deur ons…

Affies Prestige Netbaltoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark

Affies Prestige Netbaltoernooi – Fichies se harte klop vol trots vir hul netbalspelers, afrigters en skeidsregters wat met ongelooflike toewyding en passie die afgelope drie dae aan die Affies Prestige…

Oakdale Rugbyfees – HoĆ«rskool Upington maak hul merk

Oakdale Rugbyfees. Uppies skitter by Oakdale Rugbyfees. HoĆ«rskool Upington se 1ste Rugbyspan het die afgelope week hul merk gemaak by die Oakdale Rugbyfees – en watter ongelooflike week was dit…

ASA Kampioenskappe – Merensky Landbou Akademie

ASA Kampioenskappe – Merensky Landbou Akademie se Limpopo-atlete het hul staal gewys tydens die ASA (Atletiek Suid-Afrika) Kampioenskappe. Dit het op 27 en 28 Maart in Germiston plaasgevind. Die Blou…

Klofies Netball Festival – Eunice High School

Klofies Netball Festival. Eunice’s A-teams had a busy few days in Gauteng, competing against great competitors in the annual Klofies Netball Festival. The experience proved to be an incredible learning…

Jean de Villiers-rugbyfees – HoĆ«rskool Trio

Jean de Villiers-rugbyfees – HoĆ«rskool Trio se o.16-rugbyspan het onlangs die Jean de Villiers-rugbyfees by Paarl Gimnasium bygewoon. Paarl Gimnasium was die gasheerskool waar die o.16- en o.14-toernooie aangebied is.…

Honderd 1Ste Netbalspan wedstryde – HoĆ«rskool Fichardtpark

Honderd 1Ste Netbalspan wedstryde. HoĆ«rskool Fichardtpark vier ’n historiese mylpaal: 100ste Eerstespan-wedstryd vir Leilani Gertenbach. HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein is trots om ’n merkwaardige prestasie te vier: Leilani, het haar…

Fairweather Hockey Festival – BVHS hokkiespanne presteer

Fairweather Hockey Festival. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool skitter by Fairweather Hockey Festival. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se 2e Meisieshokkiespan het tydens die gesogte Fairweather Hockey Festival by Michaelhouse in KwaZulu-Natal ’n merkwaardige…

Bold and ambitious step – St Andrew’s School, Bloemfontein, exciting

Bold and ambitious step. New Business Venture. St Andrew’s School is proud to announce a bold, ambitious step forward. It is with the launch of an exciting new business venture…

School Boy Hockey – Grey College’s outstanding results

School Boy Hockey. Congratulations to Grey College’s U.16A hockey team for their outstanding participation in the Nomad School Boy Hockey Festivals during the holidays. Your skill, determination, and teamwork shone…

St Mary’s Kloof Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter

St Mary’s Kloof Hokkietoernooi. šŸ‘ HoĆ«rskool Gimnasium Paarl – Hokkie Triomf vir o.16-hokkiedogters! Met vasberadenheid, spanwerk en ’n ware Gim-gees het die dogters die St Mary’s Kloof Hokkietoernooi aangepak en…

Waterkloof Netbaltoernooi – BVHS spanne speel skitterende netbal

Waterkloof Netbaltoernooi. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool – Uitslae Dag 3 en 4. O.14 BVHS O.15 BVHS O/16 BVHS O/17 BVHS O/19 BVHS BVHS bedank elke speler, afrigter en ouer vir hul…

SANESA Qualifier – HoĆ«rskool Garsfontein

SANESA Qualifier – HoĆ«rskool Garsfontein is trots op Carla Malan, ’n Graad 10-leerder. Sy het op 21–22 Maart deelgeneem aan die tweede SANESA Qualifier. Carla het met haar perd, Nueland…

Level 3 Regional Age swimming – Grey College superior results

Level 3 Regional Age swimming. šŸŠ Grey College Swimming Report. Grey College extends heartfelt congratulations to all the boys who achieved Top 10 placements and won medals at the Level…

SA-Atletiekkampioenskappe – Laerskool Truida Kestell blink uit

SA-Atletiekkampioenskappe – Johnathan Matthew van Laerskool Truida Kestell het sy skool en gemeenskap met trots verteenwoordig tydens die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe. Die SA-atletiekkampioenskappe het in Kaapstad plaasgevind. Johnathan het ‘n uitblinkprestasie…

Bloemhof o.16 Hokkietoernooi – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof

Bloemhof o.16-hokkietoernooi. HMS Bloemhof o.16A-span wen Fairtree-toernooi! HoĆ«r Meisieskool Bloemhof se o.16A-hokkiespan het die Fairtree o.16-hokkietoernooi met styl gewen! Die dogters het ’n ongelooflike reeks van agt wedstryde voltooi: sewe…

Union-Hokkie-Toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje blink uit

Union-Hokkie-Toernooi – Die o.18B-hokkiespan van HoĆ«r Meisieskool Oranje het deelgeneem aan die Union-Hokkie-Toernooi. Dit het plaasgevind in Graaff-Reinet en die o.18B-span het met styl en oorheersing gewen. Van die eerste…

U16 Hockey Tournament – St Mary’s DSG Kloof superior results

U16 Hockey Tournament. St Mary’s DSG Kloof Crowned Champions of the St Mary’s U16 Hockey Tournament. The St Mary’s campus was alive with energy as 24 teams from across South…

Level 3 Gala 2026 – HoĆ«rskool Bultfontein blink uit

Level 3 Gala 2026 – HoĆ«rskool Bultfontein se swemmers het onlangs hul staal gewys. Hulle het deelgeneem aan die Level 3 Gala 2026. Die Bulties-swemmers het weer gewys dat harde…

Schools Water Polo SA – Glenwood House School delighted

Schools Water Polo SA. Glenwood House School, George, is proud to celebrate the outstanding achievements of Mia Gibson and Rosslyn Squair, who have been selected to represent Schools Water Polo…

U16 Hockey Challenge Cup – HoĆ«rskool Zwartkop staan uit

U16 Hockey Challenge Cup. HoĆ«rskool Zwartkop se o.16-hokkiespanne skitter in die Kaap. HoĆ«rskool Zwartkop se o.16 A seuns- en dogterhokkiespanne het onlangs aan die Belgotex u16 Challenge Cup in Kaapstad…

O.16A Prestige Rugbyweek – BVHS bied skouspelagtige rugby

O.16A Prestige Rugbyweek. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool o/16A-rugbyspan wys karakter op eie bodem. Die afgelope week het die o16A-rugbyspan van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool die unieke voorreg gehad om op hul tuisveld…

ASA Age Group Championships – Curro athletes outstanding

ASA Age Group Championships. From hurdles to the middle distance, Curro athletes sweep the board at ASA Age Groups. The Germiston Athletics Stadium crackled with promise this past weekend as…

The Flexbrands Knights Cricket – Grey College superior rewards

The Flexbrands Knights Cricket. Grey shines on the cricket stage. The Flexbrands Knights recently hosted their annual prizegiving ceremony for the 2025/2026 cricket season. It was a glamorous evening celebrating…

St Mary Hokkie-toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje

St Mary Hokkie-toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se o18A hokkiespan het die afgelope naweek geskiedenis gemaak. Hulle het Sondag die St Mary Hokkie-toernooi in Johannesburg met styl gewen. NĆ” 22…

ASA-Kampioenskappe 2026 – HoĆ«rskool Framesby presteer

ASA-kampioenskappe 2026. Atletiek Uitslae. Die jong atlete van HoĆ«rskool Framesby, Gqeberha, het hul talente ten toon gestel tydens die ASA-Kampioenskappe 2026, en die resultate getuig van harde werk, deursettingsvermoĆ« en…

St John’s Hokkietoernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje

St John’s Hokkietoernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se o.14A span was weer koninginne van die St John’s Hokkietoernooi. Die o.14A hokkiespan het St John’s hokkietoernooi in Pietermaritzburg vir die tweede…

All Girls-hokkietoernooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje onoorwonne

All Girls-hokkietoernooi. PrimĆŖre Meisieskool Oranje stap onoorwonne weg by All Girls-hokkietoernooi! PrimĆŖre Meisieskool Oranje het tydens die All Girls Festival hul staal gewys en met ’n uitstaande vertoning die enigste…

Nasionale Atletiekbyeenkoms – HoĆ«r Meisieskool Oranje Skitter

Nasionale Atletiekbyeenkoms – HoĆ«r Meisieskool Oranje het weer eens hul merk gemaak by die Nasionale atletiekbyeenkoms. Dit het onlangs in Germiston plaasgevind. Die byeenkoms het deelnemers in die o.16-, o.18-,…

Vlak 3 SA-Streekswemkampioenskappe – PrimĆŖre Skool Naudeville

Vlak 3 SA-streekswemkampioenskappe. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom is trots om een van hul ster-sportleerders uit te lig! Baie geluk aan Elle-Ann Roper wat van 26–29 Maart aan die Vlak…

York Hockey Festival – Fairmont High School superior results

York Hockey Festival. Fairmont High School – Hockey Highlights. Fairmont High School teams have once again showcased their talent and determination with strong performances at both the York Hockey Festival…

Waterkloof Netbaltoernooi – BVHS spanne uitstaande

Waterkloof Netbaltoernooi. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool skitter op die baan. BVHS se netbalspanne het die eerste twee dae van die Waterkloof Netbaltoernooi met uitstaande spel en ware spanpoging die skool se…

Cricket Player of the Year – St Andrew’s School Bloemfontein

Cricket Player of the Year. Saint Andrew’s School, Bloemfontein is proud to announce that Ryle Beckmann, a Grade 10 learner, has been named U16 Cricket Player of the Year in…

SA Regional Level 3 swim – Saint Andrew’s School Bloemfontein

SA Regional Level 3 swim. St Andrew’s School, Bloemfontein, proudly celebrates the achievements of Evin de Jager at the recent SA Regionals held in Bloemfontein. Evin showcased remarkable determination and…