Hoërskool Punt leerders in Eden-Karoo Netbalspanne
Die volgende Punt-netbalspelers is in die Eden-Karoo Netbalspanne, wat aan die Wes-Kaap proewe gaan deelneem, ingesluit: o/14: Liya Swanepoel, Caitlyn Kretzman en Inga Matshoba o/15: Anika Snyders, Antorien Alberts, Shani…
Laerskool Nelspruit netbal vs Laerskool Witrivier
Laerskool Nelspruit het 25 April netbal gespeel teen Laerskool Witrivier. Laerskool Nelspruit het al hul wedstryde gewen. Die wedstryde het by Laerskool Witrivier plaasgevind. Die uitslae was as volg (Laerskool…
EHS en Piet Retief sê mekaar die stryd aan op netbalbaan
Op Donderdag, 25 April, het Hoërskool Ermelo se netbalspanne teen Piet Retief te staan gekom. Albei skole het pragtige netbal gespeel en die Erries stap, na ‘n paar taai wedstryde,…
HNK leerder woon SA Skolenetbalspan oefenkamp by
Charissa Swanepoel, hoofdogter en eerste span netbalkapteine, van Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley, het die afgelope naweek aan die SA Skolenetbalspan se oefenkamp in Johannesburg deelgeneem. Charissa is verlede jaar in…
EHS-netbal steek Oosterland die loef af
Op Dinsdag, 16 April, het Hoërskool Ermelo se netbalspanne te staan gekom teen Hoërskool Oosterland. Al die spanne wen oortuigend terwyl die spelers ook op die bane hul Errie-waardes ten…
Oos-Kaap Netbalspan
Caylin Young en Chrisna Sterley van Laerskool Stulting het aan die Oos-Kaap se finale netbalproewe deelgeneem, waartydens Chrisna in die Oos-Kaap o/13 netbalspan opgeneem is. Twee van Stulting se onderwysers,…
Laerskool Stulting o/9 netbalspan
Soms is dit net lekker om so bietjie verspot te wees voor ‘n wedstryd sodat die senuwees kan bedaar. Foto bo: Stulting se o/9 netbalspan saam met hulle afrigter Me.…
Laerskool Stulting toer na Riebeek Kasteel
Leerders van Laerskool Stulting in Humansdorp is altyd reg vir ‘n uitdaging en geniet graag ‘n toer, al beteken dit dat hulle hul vakansie daarvoor moet opoffer. Die afgelope vakansie…
Hoërskool Kalahari Netbalspelers gekies vir Robyne
Elverentia van Wyk, Thatohatsi Selepe, Didintle Oats, Orabile Malope, Minka de la Rey, Leandri Serfontein en Kaylin van Heerden van Hoërskool Kalahari in Kuruman, is gekies vir die Robyne-span wat…
Hoërskool Robertson netbalspelers in Kaapse Wynland-Noord Netbalspanne
Netbalspeelsters Marine Perold (o/15), Linry Johnson (o/17), Lynn Marthinus (o/18) en Michelle Burger (o/16) van Hoërskool Robertson, is opgeneem in kaapse Wynland–Noord Netbalspanne. Hulle gaan op 26 April aan die…
Laerskool Park Netbalspelers in Hessequa spanne
Megan Enslin, Suzanne le Roux, Melissa Kuun, Phoebe Janse van Rensburg, Nicole Fourie en Mienke Vorster van Laerskool Park in Mosselbaai, is ingesluit in die 0/11 en 0/12 Hessequa Netbalspanne.…
Westering High School student selected for the EP U/18 Netball team
Congratulations to Kwarco Mayaphi from Westering High School, Port Elizabeth, who was selected for the EP U/18 Netball team to go to SA Schools Netball Tournament in Boksburg during the…
Hans Moore 1ste Netbalspan die NWU Pukke Sportreeks Naaswenners teen Hoërskool DR Malan
Hoërskool Hans Moore van Benoni se 1ste Netbalspan het as naaswenners van die NWU Pukke Sportreeks uit die stryd getree teen Hoërskool Dr Malan van Meyerton. Hierdie span het ook…
Hoërskool Upington netbal ingesluit by Noord-Kaap spanne
Die afgelope naweek was die finale proewe vir die onderskeie Noord-Kaap spanne wat die provinsie sal verteenwoordig by die All Ages Toernooi wat Junie in Boksburg plaasvind. Die volgende dogters…
Hoërskool Punt Netbal vs Worcester Gimnasium
Die netbalspanne van Hoërskool Punt het op Saterdag, 13 April, in Worcester teen die spanne van Worcester Gimnasium te staan gekom. Netbal tellings: (Punt eerste) 14A 12 – 14 14B…
Laerskool Thabazimbi Netbal presteer
Laerskool Thabazimbi is super trots op Dimion Visser wat opgeneem is in die Provinsiale Netbalspan vir D 0/13 asook me Chanel Viljoen en Kayla Watson wat hulle Provinsiale skeidsregtersgraderings ontvang…
Hoërskool Florida leerders presteer in netbal
Baie geluk aan die netball-dogters van Hoërskool Florida wat deurgedring het na die volgende van die Gauteng netbalproewe. Foto bo: o/14: Diané Botha, Shadé Hendricks en Crystal-Leigh Schaper
Hoërskool Florida leerders presteer in aksienetbal
Rioné Pelzer (gr. 12), Daniëlle Beneke (gr. 12) en Donavan van der Linde (gr. 12) het vanaf 26 tot 31 Maart 2019 aan die junior interprovinsiale aksienetbal toernooi deelgeneem in…
Hoërskool Punt-netbal by Bellville-toernooi
Die A-spanne van HoërskoolPunt in Mosselbaai, het die afgelope naweek goed presteer by die Bellville-netbaltoernooi. Die o/14-span wen teen Hoërskool Hottentots Holland, La Rochelle Girls’ High, Hoërskool De Kuilen, Hoërskool…
Grenville High School netball excel
The U/14 A, U/15A and U/16 A netball teams from Grenville High School, Rustenburg, all took home the first place trophies at the Netfest Tournament held in Zeerust (Saturday 6…
St Andrew’s School for Girls Netball
Congratulations to Casey Davids, Relebogile Kgomo and Caitlyn Greve who have made it through to the next round of Gauteng netball trials. Well done, girls!
Ligbron netbalspanne skop liga op ‘n hoë noot af
Die netbalspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Donderdag, 4 April aan hulle eerste ligawedstryde van die seisoen teen Hoërskool Standerton te staan gekom, in ‘n spannende kragmeting.…
Hoërskool Punt netbal
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se 1ste netbalspan het tydens die Maart-vakansie in George aan die Topskole Netbaltoernooi deelgeneem. In Punt se poel het hulle die volgende wedstryde gespeel (Punt tellings eerste):…
Errie-netbal op hul stukke
Op Donderdag 4 April het Hoërskool Ermelo se netbalspeelsters hul eerste ligawedstryde gespeel teen Hoërskool Volksrust. Die Erries het aanskoulike netbal gespeel met akkurate doele en vasberade verdediging. Al die…
Hoërskool Upington netbal toer na Sun City
Uppies-netbal se 0/14A, 0/16A, 0/17A en 0/19A spanne het gedurende die Maart-vakansie vir ‘n netbalkliniek na Sun City gegaan, onder leiding van Dorette Badenhorst en haar Egalite-span. Die spanne het…
DALIPO netbal
Die meisies is gekies vir die DALIPO netbal span. 0/12 – Robin Lekwene, Ditsegofatso Diale, Mase Mogabeng,Talia Ross, Clireesh Cloete 0/13 – Carina van der Merwe, Ulani Uys, Leandri Snyman,…
Affies se Prestige Netbaltoernooi in sy 5de jaar
Afrikaanse Hoër Meisieskool se Prestige Netbaltoernooi vanaf 18 – 20 Maart, vanjaar in sy vyfde jaar, trek skole van die Vrystaat, Mpumalanga, Namibia Gauteng, Wes-Kaap en Noordwes. Puik netbal het…
Laerskool Muldersdrif Netbalkamp 2019
Laerskool Muldersdrif het onlangs ‘n netbalkamp aangebied. Die spelers het dit baie geniet.
Hoërskool Langenhoven se wintersport goed op dreef
Die eerstespanne van dogtershokkie, netbal en rugby van Hoërskool Langenhoven in Riversdal,het op Saterdag, 2 Maart, te Plettenbergbaai aan Hoërskool Wittedrif se sportdag deelgeneem, en die seisoen op ‘n baie…
DASSE-NETBAL VERWERF BRONS
Die skool se eerste netbalspan het vanaf Vrydag, 8 Maart – Saterdag, 9 Maart 2019, aan die Girls’ High Netbaltoernooi te Franschoek deelgeneem, en puik presteer. Die Dasse eindig derde…
Hoërskool Punt Netbal
Hoërskool Punt van Mosselbaai se 2019 Netbalborge (1ste span) het gister die klere aan die spelers oorhandig. Baie dankie aan die volgende borge: Du Toit Lambrechts Inc. (baadjies) TMK Landmeters…
Hoërskool Oudtshoorn 1ste Netbalspan presteer
Hoërskool Oudtshoorn is baie trots op hul 1ste netbalspan met hul oorwinning oor Porterville met 26-24. Wel gedaan, meisies!!
Hoërskool Diamantveld Sportdag Netbal
Hoërskool Diamantveld van Kimberley se Diamantveld Sportdag het op 8 en 9 Maart plaasgevind. Die netbal-uitslae is as volg: Diamantveld O/16B vs Upington O/16B 17 – 1 Diamantveld O/19A vs…
Hoërskool Punt netbal mik hoog en raak
Die 1ste netbalspan van Hoërskool Punt in Mosselbaai,het die seisoen baie goed afgeskop deur Hoërskool Hermanus met 40-19 te wen tydens hul wedstryd op 9 Maart in Hermanus gespeel is.…
Harde netbal vir Uppies
Hoërskool Upington se netbal het die afgelope naweek aan ‘n nat en winderige Diamantveld- sportdag deelgeneem. Daar is baie wedstryde gespeel en alle spanne het tot die einde hulle beste…
Uppies-netbal begin seisoen goed
Hoërskool Upington se netbal het op 2 Maart aan die jaarlikse Fichardtpark Sportdag deelgeneem. Ondanks beserings en uiters warm toestande het die dogter pragtige netbal teen goeie skole gespeel. Die…
Hoërskool Punt Netbal vs Hoërskool Bredasdorp
Hoërskool Punt van Mosselbaai het Saterdag, 2 Maart teen Hoërskool Bredasdorp in Mosselbaai kragte gemeet. Die uitslae is as volg (Punt tellings eerste): o/14A 17 – 6 o/14B 5 –…
Laerskool Nelspruit teen Laerskool Tzaneen
Laerskool Nelspruit teen Laerskool Tzaneen: o/10A Nellies wen 6 – 5 o/10B Nellies wen 7 – 1 o/11A Nellies verloor 3 – 10 o/11B Nellies wen 8 – 6 o/12A…
Laerskool Newton netbal presteer
Laerskool Newton van Kimberley se o/13A Netbalspan sorg vir goeie uitslae. O/13 A Netbal DHS Toernooi resultate: NPS 13 – ODV 13 NPS 33 – Douglas 2 NPS 31 –…
Hoërskool Punt 1ste netbalspan wen toernooi
Hoërskool Punt van Mosselbaai se 1ste netbalspan het op Vrydag, 22 Februarie, na Kaapstad vertrek waar hulle aan Hoërskool Bosmansdam se netbaltoernooi deelgeneem het. Dit was baie warm en windstil…
St Andrew’s School for Girls Annual Netball Festival
St Andrew’s School for Girls from Bedfordview, enjoys an excellent reputation for the staging of their annual, national Netball Festival which will be hosting for the 17th consecutive year from…
Hoërskool Langenhoven netbaldogters woon afrigtingskliniek by
Hoërskool Langenhoven se netbaldogters het vanaf 18 – 20 Februarie, ‘n afrigtingskliniek by die skool bygewoon. Mev Burta de Kock, voormalige Protea-afrigter, was die aanbieder van die kursus. Mev. de…
Uppies-afrigters raak slim met netbal-keuring
Vyf van Hoërskool Upington se netbal-afrigters het op Vrydag, 15 Februarie, `n baie insiggewende keurders-kursus bygewoon. Hierdie kursus is aangebied deur Netta van Zyl, wat dien op die Noord-Kaap bestuur…
Potchefstroom Gimnasium o/15 netbal
Elke jaar besoek die o/15 Netbalspanne regoor SA die netbaltoernooie. Die SA’s word apart van die ander ouderdomsgroepe gehou…nr 1 en 2 op SA’s asook 1 Ubunthu-span word die keuses…
Hoërskool De Aar leerders speel netball in Dubai
Twee netbalspelers van Hoërskool De Aar, Waydean East en Bronwyn Louw, gaan vir die SA Peacocks span in Dubai speel vanaf 27 Nov tot 3 Desember. Baie sterkte aan Waydean…
St Andrew’s School for Girls pupil Performs in netball
Acacia-Cailyn Abell, a grade 4 pupil from St Andrew’s School for Girls, has qualified for the u12B Inter- Provincial Eastern Gauteng Netball team who will play in Cape Town Nationals…
2018 Matrieks teen die res van die skool – HS Strand
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Hierdie jaar is die eerste jaar in ‘n baie lang tyd wat die matrieks van Hoërskool Strand teen die res van die skool deelgeneem het. Dit…
HSDA netball-afrigters woon kursus by
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.17.2″] Vyf van Hoërskool De Aar se netbalafrigters was gedurende die naweek van 13 Oktober op Upington vir ‘n netbalafrigterskursus. Dit is deur Dorette Badenhorst, tans die…
Kursus saam met Netbal legendes HS Punt
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Die netbalafrigters van Hoërskool Punt het die afgelope naweek (12 en 13 Oktober 2018) ‘n netbalkursus bygewoon. Kursus aanbieder Amanda Mynhart is die suksesvolste Protea kaptein. …
Sanlam & Uppies Fast5 Netbal Besigheidsliga
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Op Vrydag, 12 Oktober, het 15 van Upington se besighede deelgeneem aan die heel eerste Sanlam en Upington Hoërskool Fast5 toernooi. Die besighede het die toernooi…














