INTERSKOLE: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM
1Ste span kapteins: Taegan van Niekerk (seunshokkie), Janade Shaw (dogtershokkie), Heinrich Alberts (rugby), Winona Huisamen (netbal) en Ian Pautz (gholf) Die jaarlikse Interskole vind op Saterdag, 3 Augustus op die…
TOKKIES O/13A-NETBALSPAN NAASBESTE IN SA
Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se o/13A-netbalspan was die Noord-Wes wenners en het daarom op 26 en 27 Julie in Boksburg aan die SA Laerskole Spankompetisie deelgeneem. Die span het deurgedring na…
Laerskool Stulting Mini-netbaltoernooi
Juffrou Shené saam met haar o/8 netbalspan na ‘n heerlike wedstryd. Laerskool Stulting van Humansdorp se o/7, o/8 en o/9 netbalspanne het verlede week by Primêre Skool Graslaagte aan ‘n…
Laerskool Stulting Netbal
Die afgelope tyd was weer propvol opwinding op Laerskool Stulting se netbalbane. Die leerders het puik gespeel tydens die onderskeie wedstryde! Oor die algeneem is goeie resultate is behaal! Hier…
Hoërskool Kalahari O/14 Netbalspan maak geskiedenis
Vlnr: Marilie Kotze, Shanay Kriek, Nicola Nieuwoudt, Kaylan van Heerden, Kaitlin Hoops, Leandri Serfontein, Didintle Oats en Ansheila Oosthuizen. Hoërskool Kalahari van Kuruman se Netbal maak geskiedenis! Kalas se O/14 netbalspan…
Hoërskool De Aar Netbal
Vier van HSDA se spanne kom op Saterdag, 13 Julie, te staan gekom teen Hoërskool Vaalharts op Jan Kempdorp. Al vier spanne vaar baie goed al het die vakansie sy…
Hoërskool De Aar Netbal
Vier van Hoërskool De Aar se A-spanne het op 13 Junie in die Provinsiale Uitspele in Upington gespeel. Al die wenspanne uit die vyf onderwysdistrikte in die Noord-Kaap het deelgeneem…
Hoërskool Oudtshoorn o/18A Netbal presteer
Struisies se 0/18A netbalspan het hul wedstryd teen Hoërskool Outeniqua van George met 29-27 gewen.
HOËRSKOOL PUNT-NETBAL vs DIE BRANDWAG
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se netbalspanne het op Saterdag, 20 Julie, op die Van Riebeeck Stadion, in yskoue reënweer teen die spanne van Die Brandwag van Uitenhage te staan gekom. Die…
AFFIES ‘N KRAG IN SKOLE-NETBAL
Affies beleef ‘n suksesvolle netbalseisoen die jaar met vier spanne wat na die Nasionale Skole Netbalkampioenskappe opgeruk het. Vlnr: o/14 kaptein Carli Mc Donald, o/17 kaptein Tiffanie Heymans, eerstespan kaptein…
Primêre Skool Worcester presteer by All Ages Netbaltoernooi
Anke Stofberg en Auren Rosenkrants van Primêre Skool Worcester, het gedurende die afgelope deelgeneem aan die All Ages Netbaltoernooi in Boksburg. Anke se span het 9de geëindig in SA en…
Laerskool Outeniqua o/13 Netbalspan presteer
Die 0/13A-netbalspan van Laerskool Outeniqua in George, is die trotse naaswenners van die Park Sewes-toernooi te Mosselbaai. Hulle het in ‘n naelbyt-finaal teen Laerskool Gene Louw verloor. Agter v.l.n.r.: Zethu…
Hoërskool Punt Netbal vs Hoërskool Langenhoven
Die netbalspanne van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het op 12 Julie in Mosselbaai teen die spanne van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, te staan gekom. Die uitslae was as volg: (Punt se telling…
EHS-netbal presteer tydens Bokkie- en Mpumalanga-toere
Amy Greyling van Hoërskool Ermelo, was deel van die o/17A-Mpumalangaspan wat gedurende die vakansie aan die Nasionale Suid-Afrikaanse netbaltoernooi in Gauteng deelgeneem het. Sy was hoofdoel en dié span het…
Hoërskool Langenhoven 1ste Netbalspan kry borg
Hoërskool Langenhoven se eerste netbalspan spog met pragtige nuwe rokkies wat deur André van Wyk, eienaar van Riversdal Superspar, geborg is. Die skool en Dasse wil hom hartlik bedank vir…
INÉ EEN VAN 35 BESTE NETBALSPELERS IN DIE LAND
Iné Lourens, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het tydens die Junie-vakansie aan die All Ages SA Toernooi te Boksburg deelgeneem, en uitsonderlik presteer. Iné is in die O/18…
Ligbron 1ste netbalspan na SA Top School Championships
Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, wens graag die eerste netbalspan baie sterkte toe met die SA Top School Championships wat vanaf Donderdag tot Sondag, 18 tot 21 Julie by…
Florries presteer by Nasionale Netbaltoernooi
Tydens die Nasionale netbaltoernooi te Hoërskool EG Jansen, het Hoërskool Florida baie goed presteer. Raquel Njela (Gr 9) ontvang ‘n goue spanmedalje, Crystal-Leigh Schaper (Gr 8) ontvang ‘n silwer spanmedalje…
HOËRSKOOL PUNT NETBAL LEWER SA O/17-NETBALSPELER
Carmel Treurnicht van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is in die SA o/17-netbalspan, wat later hierdie jaar aan die Internasionale netbaltoernooi in Zambia gaan deelneem, ingesluit. Die Visse is baie trots…
Hoërskool Punt Netbal presteer
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se Netbalspelers het goed die afgelope seisoen goed gevaar. Die 0/14 eindig 2de en ontvang ‘n silver medalje, 0/15 eindig 4de algeheel, 0/16 kry goud en 0/18…
Hoër Meisieskool Paarl Netbal
Hoër Meisieskool Paarl is goed verteenwoordig by die Interdistrik netbaltoernooi die naweek. HMS se meisies wat deelgeneem het, is Phia Kotze, Rochelle Rijnsburger, Carla Ferreira, Hannah Gildenhuys, Kaylee Carstens, Zemke…
Hoërskool Punt Netbalspelers by toernooi in Wellington
Hoërskool Punt, Mosselbaai, is baie trots op hul netbalspelers wat by die Interprovinsiale toernooi in Wellington deelneem.
Hoërskool Oudtshoorn leerder in Eden o/19 Netbalspan
Anlizé Vermeulen van Hoërskool Oudtshoorn is deel van die Eden 0/19 netbalspan. Hierdie span het goud gewen by die SA Netbal-toernooi wat by Hoërskool De Kuilen in Kaapstad plaasgevind het.…
Hoërskool Oudtshoorn leerders na Wes-Kaap Interdistrikte Netbal
Hoërskool Oudtshoorn wens hul vyf netbal-meisies sterkte toe met hul vertrek vandag na Riversdal vir die oefenkamp. Daarna gaan hulle na Wellington vir die Wes-Kaap Interdistrikte Netbal-toernooi. Geniet dit, meisies!
Monnas Netbal verteenwoordig by o.19 SA-kampioenskappe
Hoërskool Monument, Krugersdorp, word behoorlik verteenwoordig by die o.19 SA-kampioenskappe wat tans by Hoërskool de Kuilen in Kaapstad plaasvind. Die vyf spelers, Lourien Kruger (Gr.12, Hulpdoel); Anandri Rossouw (Afrigter, Doel);…
Hoërskool Monument All Ages Netbaltoernooi
Baie geluk aan die volgende Monumentare wat deel was van spanne wat medaljes gewen het by die All Ages Netbaltoernooi: Tayla Lesar (o.15 Goud) Johanné Meyer (o.16 Brons) Die volgende…
Leeuwenhof Akademie Hoërskool: Netbal
Die matriekdogters in die tweedespan het Donderdag hul laaste netbalwedstryd vir Leeuwenhof gespeel en eindig so ook hul seisoen as ligawenners, PUK 16 wenners en algehele wenners van die CBD…
Leeuwenhof Akademie Privaatskool Netbalspanne by ISASA
Leeuwenhof Akademie Christelike Afrikaanse Privaatskool is baie trots op hul O/15A netbalspan wat 1ste in hulle liga geëindig het. Hulle speel vandag, Woensdag 26 Junie, in die ISASA finale saam…
Hoërskool Punt lewer SA Netbalspeler op
SA Skole Netbal se “All Ages” toernooi is vanaf 16 – 20 Junie 2019 in Boksburg aangebied. Vier van Hoërskool Punt se netbalspelers was in die onderskeie Wes-Kaap spanne ingesluit:…
Uppies-netbal blink uit op SA’s
Verskeie van Uppies-netbal se speelsters is gekies as kaptein en onder kaptein van hul onderskeie spanne. 0/15: Bea Engelbrecht (o/k) 0/16: Abongile Mchlauli (o/k) 0/17: Di-Marie Visser (k) en Janice Avenant…
Laerskool Stulting netbal
Foto: Mev. Karin Pienaar saam met Chrisna Sterley by die All Ages Toernooi. Die All Ages Toernooi is ‘n nasionale toernooi van provinsiale spanne van o/12 tot o/18.
WORCESTER GIMNASIUM NETBAL MEISIES PRESTEER
Worcester Gim is baie trots op sewe meisies wat opgeneem is in die onderskeie Wes-Kaap en Kaapse Wynlandspanne. Wes-Kaap: Nashitah Africa (o.18), Summer-Joy Hendricks (o.16) en Abukwe Fusa (o.14). Kaapse…
Laerskool Muldersdrif o/12A Hokkiespan presteer
Laerskool Muldersdrif is baie trots op hul o/12 A Netbalspan wat 4de by die JOMO-Liga geëindig het. Mooi so meisies!!
Sewe Liggies gekies vir Bokkie Netbalspanne
Baie geluk aan die volgende netbaldogters van Ligbron Akademie vir Tegnologie wat gekies is vir die onderskeie Bokkie netbalspanne: Kowie van Zyl, Elismari Greyling en Leané Prinsloo is gekies vir…
Hoërskool Punt o/17-netbal by Wes-Kaap Topskole-toernooi
Die o/17-netbalspan van Hoërskool Punt het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap Topskole netbaltoernooi by Hoërskool De Kuilen in Kuilsrivier deelgeneem. Die meisies het baie mooi gespeel maar kon ongelukkig…
Hoërskool Robertson leerders presteer in netbal
Marine Perold van Hoërskool Robertson, is opgeneem in die Kaapse Wynland o/15-Netbalspan wat vanaf 4 – 6 Julie wat aan die Interdistrikstoernooi in Wellington gaan deelneem. Hierdie toernooi is ‘n…
Errie-netbal presteer tydens MSN-kampioenskap
Op Vrydag, 31 Mei en Saterdag 1 Junie, het Hoërskool Ermelo se Calstar eerste netbalspan en die o/14A-span aan die MSN-kampioenskap te Rob Ferreira deelgeneem. Die o/14A-span eindig eerste in…
HSDA leerders in Noord-Kaap Netbalspan
Hoërskool De Aar netbal leerders, Noluvu Tybosch, Bronwyn Louw, Enchanté du Preez, Leigh-Ché Swarts, Nikisha Metcalfe en Zani Mbalula is gekies is vir die Noord-Kaap Netbalspan. Hulle gaan gedurende die…
Nellies O/13B Netbal – Mpumalanga Kampioene 2019
Laerskool Nelspruit se 0/13B Netbalspan is die naweek van 24-25 Mei, tydens die MSN – B kampioenskappe in Middelburg, aangewys as Mpumalanga 0/13B wenners. Hulle is reeds as Ehanzeni Laeveld…
Nellies 0/12A en o/13A Netbal – Mpumalanga wenners 2019
Laerskool Nelspruit se 0/12A en 0/13A Netbalspanne het Vrydag en Saterdag, 31 Mei – 1 Junie in Witrivier Nellies en Laeveld se naam hoog gehou by die MSN – Mpumalanga…
Ligbron A-netbalspanne by Mpumalanga Kampioenskappe
Die A-netbalspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Vrydag en Saterdag, 31 Mei en 1 Junie, aan die Mpumalanga Kampioenskappe deelgeneem wat in Witrivier plaasgevind het. Ligbron se spanne…
EHS-netbaldogters gekies vir Hoëveld AVS-span
Hoërskool Ermelo is opreg trots op hul netbaldogters wat gekies is vir die volgende Bokkie-netbalspanne: o/14-span: Johnke Prinsloo, Mari-Zel Fourie en Mandi Swart. Nadia Kluyts en Zara Büchling is onderskeidelik…
HSDA NETBAL
Op Woensdag, 17 April, het HSDA se netbalspanne teen Hoërskool Veritas gespeel. HSDA 0.19A , 0.14 en 0.15-spanne slaag daarin om te wen. Baie goeie netbal is gespeel veral deur…
Laerskool Mooirivier in Noordwes-Netbalspanne
Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, is trots op hul leerders, Alexia Delicado, Christi-Mari Coetzee, Angelique van der Westhuizen en Twayn Maartens, wat gekies vir die provinsie se o/12 en o/13-netbalspanne. V.l.n.r. Alexia…
Hoërskool Punt-Netbal wen York se spanne oortuigend!
Die Netbalspanne van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het die afgelope naweek teen die spanne van York High School, George, te staan gekom. Al die spanne van Punt het oortuigend gewen (Punt…
Grenville High School North West Netball
Congratulations to Onalerona Molefe (u/14A), Oarabile Klaas (u/16A), Reatile Sathekge (u/14A), Pako Mosiane (u/17A), Ontiretse Moagi (u/15A), Tirelo Makgale (u/15A) and Remofilwe Molefe (u/17A) who are now part of the…
Errie-netbaldogters gekies vir Mpumalangaspanne
Baie geluk aan die netbaldogters wat gekies is vir die onderskeie Mpumalangaspanne: Thagang Nkareng (o/14), Hilde Jacobsz (o/16) en Amy Greyling (o/17). Die Erries is besonder trots op julle! Geniet…
Laerskool Nelspruit Netbalspelers presteer
Laerskool Nelspruit se 0/11B, 0/12B en 0/13B Netbalspanne is Saterdag, 4 Mei in Witrivier as Ehlanzeni / Laeveld wenners gekroon nadat hulle eerste geëindig het in die B-span streek-kompetisie. Hierdie…
Laerskool Nelspruit Netbal
Megan Botha en Esti Spruyt (o/12) Jodi dos Santos, Siya Sambo en Micke Botes (O/13), van Laerskool Nelspruit, is gekies om Mpumalanga in netbal te verteenwoordig gedurende die Julie skoolvakansie.…
EHS-netbal sê Secunda die stryd aan
Op Dinsdag 30 April het die Erries teen Hoërskool Secunda te staan gekom op die netbalbaan. Albei skole het uitstekende netbal gespeel. Die o/14A-span verloor met 15 doele teenoor 24,…



















