Op Woensdag, 17 April, het HSDA se netbalspanne teen Hoƫrskool Veritas gespeel.
HSDA 0.19A , 0.14 en 0.15-spanne slaag daarin om te wen. Baie goeie netbal is gespeel veral deur die verdedigers van die 0.14- en 0.15-spanne. Die 0.17- span het ongelukkig verloor.
Hul 0.19 B-span speel Å vriendskaplike wedstryd teen Veritas se 0.16A- en 0.17A-spanne. Hulle verloor albei wedstryde, maar dit was heerlike wedstryde wat in baie goeie gees gespeel is.
Become a Sponsor









