Netbalspeelsters Marine Perold (o/15), Linry Johnson (o/17), Lynn Marthinus (o/18) en Michelle Burger (o/16) van Hoërskool Robertson, is opgeneem in kaapse Wynland–Noord Netbalspanne. Hulle gaan op 26 April aan die Kaapse Wynlandproewe op Worcester deelneem.
Foto: Vlnr: Marine Perold, Linry Johnson, Lynn Marthinus en Michelle Burger